Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,847 Episodes
4020 – 4040

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand se beweging en korporatiewe nuus.
1 Mar 2023 11AM 5 min

Gaspryse spring met 16%

Kevin Baart, hoof van strategiese projekte en regulering by die Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (SAPIA) gesels oor gaspryse wat spring.
28 Feb 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Jaco Joubert, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor die aandele se beweging vandag en maatskappye wat resultate bekend gemaak het.
28 Feb 2023 11AM 7 min

Jy kan self dié Nokia-foon regmaak

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor Nokia se nuwe foon en wat dit behels.
27 Feb 2023 11AM 5 min

R108 miljard vloei na Suid-Afrikaanse effektetrusts

Sunette Mulder, senior beleidsadviseur van die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) gesels oor hul jongste verslag oor die stand van sake in die kollektiewe beleggingsbedryf.
27 Feb 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die swakker rand en korporatiewe nuus.
27 Feb 2023 11AM 3 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Eskom se nuwe tussentyde hoof, die rand wat verswak het en maatskappye se resultate.
24 Feb 2023 10AM 7 min
4020 – 4040