Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,847 Episodes
4040 – 4060

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor vandag se markte en maatskappye wat vandag resultate bekend gemaak het.
23 Feb 2023 10AM 6 min

André de Ruyter vat sy goed en loop

Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom van Efficient Groep gesels oor André de Ruyter se uitlatings en die feit dat hy Eskom vroeër verlaat.
23 Feb 2023 10AM 8 min

Hoe het SARS R94 mjd. ingesamel?

Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor die nasionale begroting en hoe die SAID R94 mjd. ingesamel het.
22 Feb 2023 11AM 8 min

Sasol het 'n probleem in Amerika

Hanré Rossouw, finansiële hoof van Sasol gesels oor kragopwekking, hul bedrywighede en die groep se tussentydse resultate.
21 Feb 2023 11AM 11 min

Markoorsig

Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Private Wealth gesels oor maatskappye wat hul resultate vandag bekend gemaak het en Eskom se skuld.
21 Feb 2023 11AM 11 min
4040 – 4060