Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,847 Episodes
4120 – 4140

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die wisselkoers en sterk markte in Januarie.
6 Feb 2023 11AM 4 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management en Christiaan Wessels, finansiële beplanner by Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
3 Feb 2023 10AM 15 min

Markoorsig

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor die wisselvallige markte, asook Naspers en Prosus wat op die voorvoet is vandag.
3 Feb 2023 10AM 8 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor rentekoersverhogings, die koers van inflasie en maatskapy handelsverklarings.
2 Feb 2023 11AM 7 min
4120 – 4140