Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,847 Episodes
4140 – 4160

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die groot aankondiging in Amerika en interresante korporatiewe stories.
1 Feb 2023 10AM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor korporatiewe aankondigings en brandstofpryse.
31 Jan 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die goudprys en korporatiewe aankondigings.
30 Jan 2023 11AM 10 min

Paneel beantwoord luisteraars se vrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Jan 2023 10AM 13 min

Hoe maak jy seker jy koop die beste sonkragstelsel?

Met die voortdurende beurtkrag het verskeie 'fly-by-night' sonkrag installeerders onlangs verskyn. DeVilliers Botha van SAPVIA en Solareff gesels oor hoe jy die regte sonkragstelsel kan koop.
27 Jan 2023 10AM 8 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die beurs wat op rekordvlakke is ten spyte van al die probleme in Suid-Afrika.
27 Jan 2023 10AM 3 min
4140 – 4160