Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,509 Episodes
4820 – 4840

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die beurs wat op rekordvlakke is ten spyte van al die probleme in Suid-Afrika.
27 Jan 2023 10AM 3 min

Brian Dames gesels oor beurtkrag

Die uitvoerende hoof van African Rainbow Energy & Power sê dis belangrik dat ons nuwe tegnologie gebruik wat volhoubaar is en vir Eskom om suksesvol te wees.
26 Jan 2023 10AM 12 min

Beurtkrag verwoes Astral-wins

Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor die impak van beurtkrag op Astral Foods.
26 Jan 2023 10AM 7 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte se beweging vandag, verskeie maatskappye se handelsverklarings en steenkool uitvoere.
26 Jan 2023 10AM 6 min

Die WVF is n groot gemors – luisteraars

Werkloosheidsversekeringsfonds konsultante, Louis Botha, Naomi Du Toit, Gertrude Tshivhathi, Johan Weideman en Marthie Engelbrecht gesels oor die doeltreffenheid van die WVF.
25 Jan 2023 11AM 9 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Microsoft se probleme, die markte se beweging vandag en die Reserwebank se rentekoers besluit wat kom.
25 Jan 2023 11AM 8 min

Wynbedryf wil uit een mond praat

Rico Basson, besturende direkteur van Vinpro gesels oor die wynbedryf in Suid-Afrika se verteenwoordigende spreekbuis.
24 Jan 2023 10AM 7 min

Windkrag-vereniging wil só vir Eskom raad gee

Mercia Grimbeek, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Windenergievereniging (SAWEA) gesels oor die raad wat hulle aan Eskom wil gee om nog private kragprojekte aan sy netwerk te koppel.
24 Jan 2023 10AM 8 min
4820 – 4840