“Rentekoerse wat klim maak beleggers angstig” – Chantal Marx

Loading player...
Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die markte en Donderdag se rentekoersaankondiging.
19 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA verkoop die meeste motors in ’n dekade

Die motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het.
7 Oct 11AM 9 min