Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
15,251 Episodes
5140 – 5160

Equites begin bates verkoop

Riaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se resultate, Brittanje se ekonomiese toestand en die projekte waarmee hulle besig is.
9 May 2023 11AM 8 min

Die elektriese voertuig-era is met ons

Andries Malherbe, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor die herlaaistasies wat hulle wil bou en sê die oorgang na elektriese voertuie sal stadig wees in Suid-Afrika.
9 May 2023 11AM 8 min

Die privatisering van kragopwekking kry momentum

"Al die tegniese oplossings is daar, dis die beleids- en regulatoriese oplossings wat nie daar is nie"- Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging.
9 May 2023 11AM 9 min

Beurtkrag kan PGM-pryse opjaag

Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor die impak van beurtkrag op die platinum prys.
8 May 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die Berkshire Hathaway vergadering, vandag se markte en Redefine Properties se resultate.
8 May 2023 11AM 6 min

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor werkskeppingsyfers in America.
5 May 2023 11AM 4 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor wat Jerome Powell gisteraand gesê het en die markte se reaksie daarop.
4 May 2023 11AM 5 min
5140 – 5160