
Die Departement van Justisie is met R5 miljoen beboet oor dit geen sekuriteitstelsels het nie
Loading player...
Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor die agtergrond van hierdie storie en hoeveel privaat maatskappye al deur die reguleerder beboet is.