Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,996 Episodes
760 – 780

Die rand haal sy ou streke uit

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, bespreek die wisselkoers en die sprong in Renergen se aandeelprys.
20 May 12PM 7 min

Cyril Rampahosa stap in Donald Trump se kantoor in…

Heinrich April, raadslid van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), deel hul perspektief oor wat môre gaan gebeur tydens die vergadering tussen president Ramaphosa en president Trump. Hy bespreek ook Suid-Afrikaanse vlugtelinge in die VSA en die impak van die verhouding tussen die VSA en Suid-Afrika op besighede.
20 May 12PM 8 min

WeBuyCars stoom voort met rekordverkope

Die uitvoerende hoof van WeBuyCars, Faan van der Walt, gesels oor die groep se finansiële resultate en die invloed van Chinese motors op die plaaslike mark.
19 May 12PM 8 min

Moody's gradeer Amerika af

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Moody’s se afgradering van die VSA se kredietgradering, Famous Brands se finansiële resultate, en Sasol se aandeelprys.
19 May 12PM 8 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21 en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
16 May 11AM 16 min
760 – 780