Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,996 Episodes
780 – 800

Tinus drink koffie met Gert Breet

Gert Breet, hoof van besigheidsontwikkeling by FNB Landbou, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, asook wat hy doen om te ontspan.
15 May 11AM 10 min

KleuterZone in likwidasie

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die markte en die likwidasie van KleuterZone.
14 May 11AM 10 min

Dié bok kos R2.3 miljoen

William Smit, besturende direkteur van VEA Agri & Tourism, gesels oor die boerbokram "Next Level".
13 May 11AM 7 min

Pasop vir daardie ‘om-die-braai’-aandelewenke

Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth in Somerset-Wes, verduidelik waarom blinde beleggingswenke maklik kan skeefloop, en hoe dit tot beleggers se voordeel kan strek om eerder die beleggingsproses te leer ken, te verstaan en te vertrou.
13 May 11AM 7 min

Goeie nuus van Altron en Santam

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Altron en Santam se jongste opdaterings, asook beurtkrag wat weer in werking is.
13 May 11AM 5 min

Werkloosheid is buite beheer

Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, gesels oor die werkloosheidskoers en sê die grootste werksverliese was in die konstruksie- en handelsbedrywe.
13 May 11AM 11 min
780 – 800