#SlatDiePad

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie!
Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Weekly English South Africa Technology
180 Episodes
120 – 140

#SlatDiePad Inspirasie

Dis 'n logiese (en Bybelse) beginsel: waar jou belegging is, volg jou lojaliteit en betrokkenheid ook... So, dis juis die koste, hetsy in geld of gawe, talent of tyd, wat eintlik die waarde daarvan vir my en ook my verbintenis daartoe bepaal. Hoekom is ons dan so bang "dit gaan…
6 Sep 2017 3 min

#SlatDiePad Inspirasie

Of dit die winter vet is wat jy wil afskud met ‘n “comeback” hierdie lente en of dit die slegte ervaring van ‘n hijacking is of ‘n sonde wat voel of dit jou bly pootjie - dit begin met ‘n besluit dat hierdie oomblik of laagtepunt my nie finaal sal…
30 Aug 2017 2 min

#SlatDiePad Inspirasie

My slim man het Jim Collins se “good is the enemy of great” ‘n treetjie verder gevat: “and better is even worse!” Want verbetering kan ook verlammend wees en verhoed dat jy enduit tot by uitnemendheid gaan. Is jy te lui of te gewoond, te bang of te besig om…
22 Aug 2017 3 min

#SlatDiePad Ongeluk by Centurion Onderhoud

Ruben Delmage het met die twee manne gesels wat gehelp om die persoon wat die ongeluk op die N1 veroorsaak het en wat probeer wegkom het vas te trek. Die twee manne is: Stehan Cloete en Etienne van der Linde. Daar was so ietsie klein ook gewees as beloning vir…
16 Aug 2017 14 min

#SlatDiePad Inspirasie

Hoekom sal ouers lang middae langs die sportveld staan of op koue saal-stoeltjies sit terwyl hulle baie gewone kinders gediggies vir die Kunsfees opsê? Trevlyn Mayo Palframan en haar man het self gehardloop en geswem vir KZN voor hulle later 'n swemskool begin het en al hulle kinders afgerig het…
15 Aug 2017 2 min

#LameGrappieDinsdag 1 Augustus 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 1 Augustus 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
1 Aug 2017 23 min

#SlatDiePad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog…
25 Jul 2017 2 min

#LameGrappieDinsdag 25 Julie 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 25 Julie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
25 Jul 2017 19 min

#SlatDiePad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog…
18 Jul 2017 2 min

12 Jul 2017 3 min

#LameGrappieDinsdag 11 Julie 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 11 Julie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
11 Jul 2017 18 min

#SlatDiePad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog…
4 Jul 2017 2 min

#LameGrappieDinsdag 4 Julie 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 4 Julie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
4 Jul 2017 20 min

#SlatDiePad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog…
27 Jun 2017 2 min

20 Jun 2017 3 min

#LameGrappieDinsdag 20 Junie 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 20 Junie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
20 Jun 2017 17 min
120 – 140