#SlatDiePad

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie!
Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Weekly English South Africa Technology
180 Episodes
160 – 180

Lame Grappie Dinsdag 28 Maart 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 28 Maart 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
28 Mar 2017 14 min

#SlatDiePad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog…
21 Mar 2017 3 min

#SlatDiePad Inspirasie

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog…
15 Mar 2017 3 min

Lame Grappie Dinsdag 14 Maart 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 14 Maart 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
14 Mar 2017 10 min

#SlatDiePad Inspirasie

Jou Inspirasie minuut met Lindie Strydom elke Woensdag middag op #SlatDiePad met Ruben Delmage 17:15.
8 Mar 2017 2 min

Lame Grappie Dinsdag 7 Maart 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 7 Maart 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
7 Mar 2017 19 min

Lame Grappie Dinsdag 28 Februarie 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 28 Februarie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
28 Feb 2017 17 min

Lame Grappie Dinsdag 21 Februarie 2017

Lame Grappie Dinsdag vir Dinsdag 21 Februarie 2017. Skakel elke Dinsdag in op #SlatDiePad met Ruben Delmage 5-6nm en deel jou lame grappies! Jy weet nooit, dalk net dalk word joune ook gespeel en jy wen dalk vir jou 'n GROOT prys!!
21 Feb 2017 14 min

Ruben Delmage verjaar

Ruben Delmage het sy verjaarsdag vandag gevuur en daar was so paar verassings oppad na sy kant toe waarvan hy glad nie geweet het nie! Hy het ook besluit om sommer op sy verjaarsdag 'n hele klomp pryse vir die luisteraars weg te gee! Hier is hoe dit gegaan het!
28 Sep 2016 1 hr 21 min

Victor Matfield op #SlatDiePad met Ruben Delmage

Victor Matfield het by Ruben Delmage kom kuier en sommer net bietjie oor die jare heen se rugby gesels, persoonlike lewe en vele meer... Hy het tot 'n liedjie gesing!! So GROOT voorreg gewees om hom hier by ons te hê!
1 Jun 2016 31 min

Kinderbeskermingsweek - Peggie Mars - Wheel Well

Dis Nasionale Kinderbeskermingsweek (27 Mei – 5 Junie…) Kinders het die REG om altyd veilig te wees! En Wheel well in samewerking met ‘n versekeringmaatskappy is besig om te wys hoe baie hulle vir ons SA-jeug omgee en meer spesifiek op veiligheid in motors. GROOTfm 90.5 het so bietjie met…
31 May 2016 3 min

Georgetown Band op #SlatDiePad met Ruben Delmage

Georgetown Band het op #SlatDiePad met Ruben Delmage kom kuier en behoorlik ons aan die brand kom sing! Hierdie ouens se musiek is net eenvoudig op 'n ander vlak en ons het hulle baie geniet. As jy die onderhoud gemis het kan jy weer hier daarna luister…
25 May 2016 26 min

Gavin Edwards - The Voice op #SlatDiePad met Ruben Delmage

Gavin Edwards van The Voice het 'n draai kom maak op #SlatDiePad met Ruben Delmage en bietjie kom chat oor hoe die ondervinding was op The Voice. Hy het ook 'n verrassing vir Ruben gehad! En hy het nog boonop sy kitaar ook saamgebring en paar liedjies "Live" in die…
24 May 2016 31 min

Gavin Edwards van The Voice SA op #SlatDiePad met Ruben Delmage

Ruben Delmage het met Gavin Edwards van The Voice SA gechat so op die vooraand van die aankondiging van die wenner van die heel eerste reeks van The Voice SA! Daar was ook so paar verrassings gewees want Ruben Delmage het op die lyn vir Barry Pretorius van Afrikaans is…
19 May 2016 23 min

Jesse Clegg kom maak 'n draai op #SlatDiePad

Jesse Clegg het by Ruben Delmage op #SlatDiePad kom draai maak en so bietjie kom gesels oor wat hy alles mee besig is, sy optrede by die BlouHond en hy het so twee liedjies "live" in die ateljee kom sing!!
11 May 2016 18 min

Padblokades - Adv. Johan Jonck

Ruben Delmage het met Adv. Johan Jonck gesels oor al my regte ens. by padblokades. Wat ek mag en nie mag doen nie. Vir meer inligting kan jy die Arrive Alive Webblad gaan besoek by: www.arrivealive.co.za.
21 Apr 2016 18 min

Prof Johan Smith - Selfmoord onder jongmense

Ruben Delmage het tydens #SlatDiePad met Prof Johan Smith van Vita Amp gesels oor die stygende syfers van jongmense wat selfmoord pleeg. Jy kan vir Prof. Johan Smith kontak deur sy webblad te gaan besoek: www.VitaAmp.org
6 Apr 2016 26 min
160 – 180