OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,787 Episodes
500 – 520

Weird Wide Web - Letterlik 'n kol reën

Mense wonder of ons almal regtig net in 'n simulasie leef nadat ons 'n video gekyk het wat blykbaar wys dat reën op een spesifieke plek val.
26 Apr 2023 9AM 2 min

Weird Wide Web - 'n Dorp wat uit net een straat bestaan

As mens sê "straat af", dink jy outomaties, "wel dis naby" en jy gaan selfs so ver as om te besluit om net "straat af" te loop. Af in die straat beteken dalk naby aan baie van ons, maar nie in hierdie dorp, waar almal in dieselfde straat woon nie.
25 Apr 2023 9AM 2 min

What's on the menu - Botterskorsieslaai

Elke stukkie van 'n sappige steak of pragtig geroosterde hoenderstuk verdien om vergesel te word van 'n behoorlik lyk en proe slaai. Hierdie week se resep is net dit! Botterskorsieslaai.
20 Apr 2023 10AM 2 min

Nikki chats to Lance Romeo about his bizarre refund request

When JHB based photographer, Lance Romeo, received a text one day, he figured he was being pranked somehow. He then later found out that this was no prank at all, instead a client really wanted a refund for a bizarre reason.
19 Apr 2023 9AM 13 min

Weird Wide Web - Ontmoet Google se nuwe kletsbot

Google Bard is Google se antwoord op ChatGPT, maar met ’n verskil. Die kletsbot wil jou lewe makliker maak, van die beplanning van 'n verjaardagpartytjie, die skryf van 'n e-pos tot om vrae oor moeilike onderwerpe te beantwoord.
19 Apr 2023 9AM 4 min

What's on the menu - Sjokolade gedoop skyfies

Wanneer dit by kos kom, smaak nie alle kombinasies goed nie. Maar wanneer 'n professionele sjef jou van daardie kombinasies gee, moet jy dit probeer. Hier is Sjef Maradine se sjokolade-gedoopde skyfies.
13 Apr 2023 11AM 2 min
500 – 520