Singapoer se vervoerowerheid sê passasiers wat hul voete op sitplekke sit, kan deur ’n boete van tot 500 Singapoer-dollar – ongeveer R6 500 – in die gesig gestaar word.
Yuki Kurihara is 'n 11-jarige Japannese e-sport-wonderkind wat sy debuut by die Asiatiese Spele gemaak het in *Puyo Puyo Champions*, 'n vinnige legkaartspeletjie.
Wetenskaplikes in Switserland het met ’n ongewone manier vorendag gekom om die gesondheid van grond te toets. Hulle het meer as 2 000 paar katoenonderklere in tuine, landerye, weivelde en grasperke begrawe.
On 18 September, the Pentagon released another batch of UFO files. And hidden among the documents are actual US military intelligence studies with titles that will make you stop and pay attention!
Ontmoet vir Tilly Norwood, 'n 24-jarige Britse aktrise wat deur middel van kunsmatige intelligensie geskep is deur 'n span skrywers, karakterspesialiste en tegnologie-kundiges.
’n Groep bekend as die Blade Runners teiken verkeersligte, ULEZ-kameras en ander verkeerstegnologie oor die Verenigde Koninkryk heen en beweer die toerusting hou ernstige gesondheidsrisiko’s in, ten spyte van ’n gebrek aan bewyse.
Tembu Daniel, ’n Nigeriese komediant en inhoudskepper wat aanlyn as 237_towncryer bekend staan, het op 9 Julie met sy ongewone huilmaraton begin en beplan om 100 uur lank te huil.
’n Man van 41 uit die Chinese provinsie Sichuan het na bewering ongelooflike sukses behaal met die aanlyn verkoop van vroue-hoëhakskoene en -stewels, en sy geheim? Hy modelleer dit self.
For many of us, seeing a stray dog or cat on the streets is heartbreaking. We might stop, offer some food, share a post on social media or wonder where that animal came from. But for Kami of Kami Rescue with Love, this is everyday life.
Hemde van Hawaii lyk gewoonlik vreemd as dit nie op die strand gedra word nie. Hierdie spesifieke hemp is vir een enkele doel geskep, naamlik om kunsmatige intelligensie KI) te verwar.
’n 24-jarige vrou was in ’n botsing nadat sy na bewering ’n ambulans buite ’n punk-rock-konsert in Phoenix gesteel het. Paramedici het glo die sleutels in die voertuig gelos.
Terwyl die somer nader kom, maak baie Suid-Afrikaners gereed vir een alte bekende probleem: oormatige sweet. Maar kan ’n room uit die Verenigde Koninkryk ook ’n oplossing bied onder die Afrika-son?
Die 16-jarige Iqbal het na bewering die afgelope vyf jaar ’n groot deel van sy lewe in ’n klein dammetjie deurgebring, want om in die water te wees, help om ’n pynlike brandende sensasie in sy vel te verlig.
1 Sep 9AM
3 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.