
Weird Wide Web - NASA beplan om 'n basis op die maan te vestig.
Loading player...
Vergeet van strandhuise, vakansiehuise en aftreeoorde. NASA het sy visier gerig op iets wat 'n bietjie verder weg is – 'n permanente menslike basis op die maan!

