
Weird Wide Web - 'n Nie-so-vrolike Kersfeesverhaal
Loading player...
Slegs weke voor Kersfees het ’n taamlik ongewone diefstal by ’n kerk in Frankryk plaasgevind. ’n Relikwie wat met Sint Nicolaas – die vierde-eeuse Christelike biskop wat die legende van Kersvader geïnspireer het – verband hou, is na bewering gesteel,

