
Weird Wide Web - Kaliforniese beer wil net die "barenecessities" hê
Loading player...
Beamptes in South Lake Tahoe, Kalifornië, het vroeg een oggend ’n ongewone oproep ontvang toe ’n taamlik groot, harige besoeker besluit het om by die roomyswinkel by Camp Richardson in te loer.

