
Weird Wide Web - Canneto di Caronia: Die Italiaanse dorpie waar alles blykbaar aan die brand slaan!
Loading player...
In 'n klein Siciliaanse dorpie het huishoudelike toestelle, meubels en selfs elektroniese toestelle wat afgeskakel was, na bewering sonder enige verduideliking aan die brand geslaan – tot groot verbystering van sowel inwoners as wetenskaplikes.

