GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
285 Episodes
160 – 180

#SlatDieSport 3 Junie 2021

Gaste - Hankie Vogel oor "Rugby - The Tournament Infographics and Insights" en Willem Strauss, President van die BBRU. Luister gerus weer hier.
3 Jun 2021 35 min

#SlatDieSport 6 Mei 2021

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Jean Verster gesels oor atletiek in SA en veel meer. Luister gerus weer hier.
6 May 2021 14 min

#SlatDieSport Heyneke Meyer

Heyneke Meyer het op #SlatDieSport by Ruben Delmage en Arnold Geerdts kom inloer om rugby te gesels en oor sy nuwe boek. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
4 Mar 2021 37 min

#SlatDieSport 20 Augustus 2020

HUB van die Blou Bulle Maatskappy - Edgar Rathbone en 'n man wat mik om 334km te draf vir goeie doel - Niel Thiart het by ons kom kuier op #SlatDieSport. Luister gerus weer hier na die volledige Podcast.
20 Aug 2020 38 min

#SlatDieSport 19 Maart 2020

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Comrades Wedloop Dirikteur, Rowan James gesels oor die stand van sake met die Comrades vir 2020. Hulle het verder gesels oor die invloed van die Korona-virus op die res van die sportwereld. Luister gerus weer hier na die Podcast.
20 Mar 2020 31 min

#SlatDieSport 12 Maart 2020

Ruben Delmage en Arnold Geerdts se weeklikse sport program. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
12 Mar 2020 31 min

#SlatDieSport 5 Maart 2020

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Blitzbokke se afrigter Niel Powell gesels oor die wereldreeks tot dusver asook 'n kykie na die Vancouver sewes toernooi wat voorlê. Verder het hulle gesels oor Caster Semenya, Rugby en ook die Krieket. Luister gerus weer hier.
5 Mar 2020 34 min

#SlatDieSport 27 Februarie 2020

Ruben Delmage en Arnold Geerdts se weeklikse sport program. Luister gerus weer hier na die hierdie week se episode.
27 Feb 2020 34 min

#SlatDieSport 20 Februarie 2020

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het baie lekker sport gesels. Van Golf, tot F1 en natuurlik Rugby en krieket. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
20 Feb 2020 30 min

#SlatDieSport 6 Februarie 2020

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met JL de Jager gesels voor die groot tennis wedsttryd in die Kaap waar Federer en Nadal mekaar gaan aanpak vir goeie doel. Verder gesels oor Super Rugby, Tennis, Krieket en vele meer. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
6 Feb 2020 34 min

#SlatDieSport 23 Januarie 2020

Kirsten Landan is die eerste vrou van Afrika wat die Dakar tydren voltooi het en sy het telefonies by ons aangesluit om oor die wedren te gesels. Verder het Ruben en Arnold gesels oor Super Rugby, Krieket, Tennis en vele meer. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
23 Jan 2020 32 min

#SlatDieSport 16 Januarie 2020

Morné Steyn is terug by die Bulle en hy het 'n draai kom maak om bietjie oor sy loopbaan hoogtepunte te gesels en ook wat hy beplan vorentoe met sy loopbaan. Derek Alberts het ook via Skype by Ruben Delmage en Arnold Geerdts aangesluit regstreeks vanaf die Dakar. Luister gerus…
16 Jan 2020 31 min

#SlatDieSport 9 Januarie 2020

Dis 'n nuwe jaar en dis weer tyd vir #SlatDieSport. Luister gerus hier na wat Arnold Geerdts en Ruben Delmage alles op die eerste episode vir die jaar gesels het.
9 Jan 2020 39 min

#SlatDieSport 5 Desember 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
5 Dec 2019 35 min
160 – 180