Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Ultra Alteet, Bennie Roux, gesels oor die #HardloopVirHoop Projek ten bate van Afriforum se se Trauma ondersteuningseenheid. Vir meer info besoek: www.Virhoop.co.za. Verder het hulle ook oor die stand van sake by Krieket SA gesels en natuurlik oor die Rugby Wêreldbeker eindstryd tussen…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Breyton Paulse het ook hierdie week kom inloer om bietjie te gesels oor die Trapnet fietswedren en natuurlik Bok Rugby! Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels. Robbie Wessels het ook hierdie week kom inloer. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het hulle weeklikse sport program aangebied gelaai met nuus en gebeurtenisse in die wêreld van Sport. Luister gerus weer hier.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Gerda Steyn gesels wat die voue afdeling van die Comrades Marathon gewen het en die rekord met 10 minute verbeter het en vele ander sportsoorte. Luister gerus weer hier na die Podcast.
Michael W Smith is weer oppad terug na SA toe vir sy SA Toer in Junie van 2019 en het met Ruben Delmage en Arnold Geerdts gesels oor wat oppad is en waarna jy kan uitsien. Luister gerus weer hier na die Podcast.
23 May 2019
10 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.