#SlatDieSport 13 Junie 2019

Loading player...
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Gerda Steyn gesels wat die voue afdeling van die Comrades Marathon gewen het en die rekord met 10 minute verbeter het en vele ander sportsoorte. Luister gerus weer hier na die Podcast.
13 Jun 2019 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 22 Mei

In die laaste aflewering van Slat die Sport gesels Stephen en Arnie met Springbok-legende Corne Krige oor sy rugbyloopbaan en die stand van die spel vandag. Daarna sluit atletiekkenner Sean Falconer aan om alles oor die Comrades-marathon te bespreek. Ruben loer in en deel van sy gunsteling Slat die Sport…
22 May 42 min

#SlatDieSport - 15 mei

Ons bring hulde aan Cornal Hendricks – ’n legende op én van die veld af. Marcell Coetzee en Dawie Spies deel persoonlike herinneringe en staaltjies oor die man agter die nommer 14-trui.
15 May 42 min

#SlatDieSport - 3 April

Oscar Chalupsky deel ’n baie kragtige getuienis oor sy kankerdiagnose en hoe hy steeds sy passie vir sport uitleef. Arnold gesels met sports joernalis Micheal Vlismis oor die huidige stans van Suid Afrikaanse gholf.
3 Apr 41 min

#SlatDieSport - 20 Maart

Ons kyk na die week se gebeure insluitend die Olimpiese Kommittee se nuwe hoof, en ontluikende Afrika atlete. Telford Vice gesels met ons oor die stand van krieket in Suid Afrika en die onlangse teleustellende besluite van Krieket Suid-Afrika. Laastens loer ons in by die Cape Epic and bespreek hoe…
20 Mar 39 min