GROOTfm 90.5 #SlatDieSport met Stephen en Arnold

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

Sport analise en ‘n hele lot bog daarby.
Weekly Afrikaans South Africa Sports
285 Episodes
200 – 220

#SlatDieSport 23 Mei 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het weer heerlik sportsake gesels en het onder andere bietjie oor iets anders gesels en sluit 'n onderhoud met Michael W Smith in oor sy SA Toer. Luister gerus weer hier na die Podcast.
23 May 2019 34 min

#SlatDieSport 16 Mei 2019

Susan Botha en Ruben Delmage het met Pierre van Nieuwenhuizen, HUB van Cosmo Industrial gesels oor vanjaar se Cosmo Run, met Coach Lindsey Parry oor Comrades voorbereiding en vele meer. Luister gerus weer hier.
16 May 2019 30 min

#SlatDieSport 9 Mei 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het so bietjie sportsake gesels en regstreeks vanaf Loftus Versveld. Duane Vermeulen, Rosco Specman en Coach Pote Human het 'n draai kom maak. Luister gerus weer hier na die Podcast.
9 May 2019 38 min

#SlatDieSport 25 April 2019

Lindsey Parry, Xolani Luvuno en Hein Venter het op #SlatDiePad by Ruben Delmage & Arnold Geerdts kom inloer. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
25 Apr 2019 36 min

#SlatDieSport 11 April 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie gesels oor die Gholf wat tans aan die gang is, Varsity Beker Rugby, Super Rugby die Munga en vele meer. Luister gerus wees hier na die #Podcast.
11 Apr 2019 30 min

#SlatDieSport 4 April 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Coach Lindsey Parry gesels oor besering as mens oefen vir Comrades en hoe om dit te hanteer. Verder het hulle oor verskeie sport gebeurtenisse gesels wat die naweek plaasvind. Luister gerus weer hier na die #Podcast.
4 Apr 2019 31 min

#SlatDieSport 28 Maart 2019

Ruben Delmage en Jacques Erasmus het bietjie sportsake gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
28 Mar 2019 30 min

#SlatDieSport 7 Maart 2019

Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die voorsitter van SASA Mnr. William Mokatsanyane gesels oor die voorgestelde 40% rassekwotas wat voorgestel is en later onttrek het. Verder het hulle met Sport Sielkundige, Charles Malanga gesels oor die invloed van sulke besluit op jong atlete. Verder het hulle gesels oor…
7 Mar 2019 41 min

#SlatDieSport 28 Februarie 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Coach Lindsey Parry gesels oor die belangrikheid van die korrekte voeding in aanloop na die Comrades Marathon toe en oor al die ander sport tans aan die gang. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
28 Feb 2019 34 min

#SlatDieSport 21 Februarie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Heyn van Rooyen – Hoofbeampte van Medihelp Mediese Skema gesels oor die Medihelp Sunrise Monster Run wat op 2 Maart 2019. Verder het hulle met die offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry gesels en oor vele ander sporte wat plaasvind. Luister gerus weer…
21 Feb 2019 36 min

#SlatDieSport 7 Februarie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het behoorlik wyd gegaan met die sport gesprekke hierdie week. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
7 Feb 2019 36 min

#AskCoachParry 31 Januarie 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die offisiële Comrades afrigter Coach Lindsey Parry gesels oor die belangrikheid van "Pacing" tydens 'n wedloop.
31 Jan 2019 6 min

#SlatDieSport 31 Januarie 2019

Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die offisiële Comrades afrigter Coach Lindsey Parry gesels oor die belangrikheid van "Pacing" tydens jou wedloop. Verder het hulle oor verskeie sport gebeure gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
31 Jan 2019 34 min

#AskCoachParry 24 Januarie 2019

Ruben Delmage & Arnold Geerdts spoke to the official Comrades Coach, Coach Lindsey Parry, about Carbo Loading. Is it a good idea or not? Listen to the Podcast here.
24 Jan 2019 7 min

#SlatDieSport 24 Januarie 2019

Arnold Geerdts en Ruben Delmage het met die offisiële Comrades afrigter Coach Lindsey Parry gesels oor "Carbo Loading" voor 'n wedloop. Is dit 'n goeie ding of nie? Verder het hulle oor verskeie sport gebeure gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast.
24 Jan 2019 33 min

#AskCoachParry 17 Januarie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die Offisiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry gesels oor watse toerusting nodig is vir 'n langafstand wedloop, belangrikheid van goed soos Vaseline, pleisters en vele meer! Luister gerus weer hier na die #PodCast.
17 Jan 2019 11 min

#SlatDieSport 17 Januarie 2019

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die offiesiële Comrades afrigter, Coach Lindsey Parry, gesels oor voorbereiding vir jou eerste langafstand wedloop en meer spesiefiek oor die toerusting wat jy alles nodig het en wat om nie te doen nie. Albie Morkel het bietjie gesels oor sy uittrede uit krieket…
17 Jan 2019 37 min
200 – 220