GROOTfm 90.5 #LunchPunch met Francois van Rensburg

#LunchPunch met Francois van Rensburg

Vryheidliewend, passievol, selfaanwysend, nuuskierig, avontuurlik.
Francois van Rensburg weeksdae tussen 12:00 en 15:00
Monthly Afrikaans South Africa Music
783 Episodes
640 – 660

Gister Se Grotes: Kenny Rogers Huldeblyk

Gister Se Grotes bring hulde aan Kenny Rogers na sy afsterwe Vrydag 20 Maart 2020. Kenneth Ray Rogers was 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, musikant, akteur, musiekvervaardiger en entrepreneur. Hy is in 2013 verkies tot die Country Music Hall of Fame.
22 Mar 2020 5 min

Lunch Punch: Liefling-sangeres Charne Hugo Oor Top Model South Africa 2020

Die Liefling-sangeres Charne Hugo, het hierdie jaar deelgeneem aan Top Model South Africa 2020: 'n Prestige geleentheid waar daar nie net op die uiterlike alleen gefokus word nie, maar ook op karakter en dit bied ‘n platform vir jong modelle om hul uniekheid uit te leef. Charne was deel van…
28 Feb 2020 4 min

Lunch Punch: Dewald Wasserfall oor Wees My Vrou

Dewald Wasserfall stel 'n nuwe enkelsnit vry genaamd “Wees My Vrou” en daarmee saam loods hy ‘n kompetisie waar jy 'n gratis, akoestiese optrede kan wen waar hy vir jou sal kom sing op jou troue of huweliksherdenking. Al wat jy moet doen is om jou verlowing storie met hom…
14 Feb 2020 4 min

Lunch Punch: Leon van Nierop op Wêreld Radio Dag

Leon van Nierop, die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, akteur, vervaardiger en rolprentresensent, het sy tande geslyp in radio. Hy is die meesterbrein agter talle radiodramas, waarvan vele ook in boekvorm of as films uitgegee is. Sy radio-ervaring strek oor 45 jaar! Hy gesels met Francois van Rensburg op Wêreld Radio Dag.
13 Feb 2020 9 min

Woutrine Theron kuier in Gister Se Grotes

Woutrine Theron is ‘n gerespekteerde aktrise wat bekend is vir haar rolle in films soos ’76 se Liefste Madelein, ‘n Seder Val In Waterkloof van ’78 en Nommer Asseblief die rolprent wat in 1981 vrygestel is. Jy sal haar ook ken vir haar televisie werk in 7de Laan, Villa Rosa,…
3 Nov 2019 27 min
640 – 660