ʼn Mens kan egter nie help om te wonder nie: wat maak ʼn Jan en San Alleman se private inligting dan nou so waardevol, wat kan kriminele daarmee doen, en kan ek en jy nog enigsins iets doen om ons inligting te beskerm? Maroela Media het onlangs met prof. Danny…
“Ek glo die Heilige Gees fluister wysheid vir ’n ma. Ek dink die Here stel ma’s in staat om jou kind groot te maak, Hy ken hulle beter as wat ons doen.”
Maroela Media het met die plaaslike sosialemediabemarkingspesialis Magriet Groenewald gesels oor die jongste neigings in sosiale media en hoe om jou profiel ʼn hupstoot te gee. Kom luister hier.
Die Fiësta-wenner en Kanna-benoemde kunskurator Dineke van der Walt het ook iets te sê vir elkeen wat dikwels na kunswerke kyk en voel dat hulle dit self “beter sou kon doen”.
Vicky Kente het met Maroela Media gesels oor Paasfees, die voorreg wat ons as Suid-Afrikaners het om dit vier en ʼn verhaal van hoop uit Nigerië gedeel. Kente hoop dat almal hierdie Paasfees daaraan herinner sal word dat ons lewe in oorvloed het omdat ons vir Jesus, die Lewe, ken.
Benewens ʼn ongelooflike buitelug-uitstalling, smullekker kos, stalletjies en vermaak vir die hele gesin, spog die fees ook met meer as 100 000 vetplante en 40 000 proteas.
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog, oor die vyf stappe wat gevolg word om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
“Dit is iets anders vir ons en vir die mark. Ons glo en hoop dat die publiek ons boodskap sal verstaan en dat hulle lekker sal saam luister.”
8 Apr 2022
10 min
700 – 720
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.