GROOTfm 90.5 #JouMenseMyMense

#JouMenseMyMense

Die omvang van die nood laat mens soms oorweldig, verlam en selfs effens lomp voel. Net omdat ons nie alles vir almal kan wees en doen nie, beteken nie ons moet ons gewone menslike omgee verloor wat fokus op dit wat ons wel vir mekaar kan doen nie.

GROOTfm 90.5 en SPAR sê “Jou mense is my mense”!

Kuier elke Dinsdagoggend om 10:10 saam en hoor of Lindie Strydom ‘n ouma met ‘n cupcake verras, ‘n dogtertjie in die hospitaal besoek of vir die karwagte ‘n sakkie kruideniersware neem.

GROOTfm 90.5 se #JouMenseMyMense en sáám is ons beter, word met trots geborg deur SPAR.
Weekly Afrikaans South Africa Technology · TV & Film
264 Episodes
140 – 160

#JouMenseMyMense – Melanie se ma, 22 April 2020

Ons deel die storie van die suster wat in die neonatale intensiewe eenheid van die hospitaal werk met die klein babatjies wat so vroeg gebore word en dan in die aande huis toe gaan om na haar eie ma om te sien wat al 10 jaar gelede met onder andere…
22 Apr 2020 2 min

Lynette Beer

GROOTfm 90.5 — Lynette Beer Inspirasie
18 Apr 2020 1 min

#JouMenseMyMense – Bejaardes van Ons Tuis, 15 April 2020

Bejaardes en die versorgingsfasiliteite wat na hulle omsien, is veral kwesbaar tydens die COVID-19 uitbreking. Die Ons Tuis Groep met bejaardesorgfasiliteite in Pretoria, Parys en Mokopane het reeds verskeie maatreëls in plek gestel vir die bekamping van die virus, maar die Besturende Direkteur, Jaco Bothma, is uiters bekommerd oor die…
15 Apr 2020 8 min

-DELETED- jmm2

Die omvang van die nood laat mens soms oorweldig, verlam en selfs effens lomp voel. Net omdat ons nie alles vir almal kan wees en doen nie, beteken nie ons moet ons gewone menslike omgee verloor wat fokus op dit wat ons wel vir mekaar kan doen nie. GROOTfm 90.5…
15 Apr 2020 5 min

-DELETED- #JouMenseMyMense – Bejaardes van Ons Tuis, 15 April 2020

Bejaardes en die versorgingsfasiliteite wat na hulle omsien, is veral kwesbaar tydens die COVID-19 uitbreking. Die Ons Tuis Groep met bejaardesorgfasiliteite in Pretoria, Parys en Mokopane het reeds verskeie maatreëls in plek gestel vir die bekamping van die virus, maar die Besturende Direkteur, Jaco Bothma, is uiters bekommerd oor die…
15 Apr 2020 3 min

Lynette Beer

GROOTfm 90.5 — Lynette Beer Inspirasie
11 Apr 2020 1 min

#JouMenseMyMense – LIG Kinderbediening – 8 April 2020

Ons het met die uitvoerende hoof van LIG Kinderbediening, Louise Rossouw gesels om te hoor hoe die gesinne waarby hulle betrokke is in Pretoria-Wes se behoeftes verander het in hierdie tyd, maar ook hoe ek en jy steeds ‘n verskil kan maak. Die toename van die gesinsgeweld wat Louise beskryf…
8 Apr 2020 10 min

Lynette Beer

GROOTfm 90.5 — Lynette Beer Inspirasie
4 Apr 2020 2 min

#JouMenseMyMense saam met SPAR – SA Cares for Life, 1 April 2020

Blitsvinnig het die inligting van ‘n dodelike virus elke moontlike kommunikasiekanaal van ons infiltreer. En tog was daar gemeenskappe sonder selfone of toegang tot internet wat op geen manier kon hoor wat besig was om te gebeur in ons land as dit nie was vir ‘n niewinsgewende organisasie se “van-binne-af-buite-toe”…
1 Apr 2020 16 min

Jennifer gesels met Landie van die Huis van Gruwels

GROOTfm 90.5 — Jennifer het met Landie van die Huis van Gruwels gesels oor haar getuienis van hoe dit was om in n huis groot te word waar sy en haar broer en susters, erg mishandel en aangerand was. Hoe sy by n punt gekom het waar sy haar ma…
30 Mar 2020 19 min

Lynette Beer

GROOTfm 90.5 — Lynette Beer Inspirasie
28 Mar 2020 1 min

#JouMenseMyMense saam met SPAR – Helpende Hand, 25 Maart 2020

Ons is oorweldig en miskien onkant gevang, maar ons is nie moeg of moedeloos nie. Ons ervaar ‘n druk, maar ons is nie teneergedruk nie. Ons het nie dadelik al die antwoorde nie, maar ons is nie raadop nie. Mense kry swaar, maar niemand is verlate, vergete of verslaan nie,…
25 Mar 2020 9 min

Lynnete Beer

GROOTfm 90.5 — Lynnete Beer Inspirasie
21 Mar 2020 2 min

Lynnete Beer

GROOTfm 90.5 — Lynnete Beer Inspirasie
14 Mar 2020 2 min

JouMenseMyMense saam met SPAR – Anriëtte van der Riet, 11 Maart 2020

Sy was die wenner van die Pretoria Skole Idols, top Akademiese presteerder en op die leerlingraad van haar skool toe Anriëtte van der Riet se hele lewe in Februarie 2013 verander het… Sy het by die skool inmekaar gesak na sy die gevoel in haar bene verloor en hartkrampe gekry…
11 Mar 2020 10 min
140 – 160