Die AR-beweging se Khomas-leierskap het die gedrag van Windhoek Stadspolisie-beamptes teenoor straatverkopers ten sterkste veroordeel, na video's van twee beamptes wat ‘n vrou geslaan en ‘n vuurwapen in ‘n skare ongewapende mense getrek het, gesirkuleer is. Die leierskap eis ‘n deeglike ondersoek en dat die betrokke beamptes ontslaan of gestraf…
Die Kankervereniging van Namibië bied môre gratis papsmere, borsondersoeke en vinnige PSA-prostaatkankersifting aan by hul Hoofkantoor Mediese Sentrum in Windhoek-Wes. Dit geld net vir die eerste 100 vroue en 25 mans, op 'n eerste daar, eerste bedien-basis. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Rolf Hansen, die Kankervereniging se uitvoerende hoof.
Die opvolgverslag van die Nasionale Raad se staande komitee oor Openbare Rekeninge en Ekonomie oor sy besoeke aan die Karas-, Otjozondjupa-, Zambezi-, Kavango Wes- en Oshana-streke oor landbouverwerkingsprojekte is hersien. Die projekte sluit in die van die Namibiese Industriële Ontwikkelingsagentskap, Nida. Een van die bevindinge is dat die nalatigheid en…
Suider-Afrika, Namibië ingesluit, se oë is vandag op die Withuis, waar Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa en Amerikaanse president Donald Trump sal ontmoet. Professor Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool sê die samesprekings plaas Suider-Afrika as ontwikkelingstreek weer op die internasionale toneel. Dit sal positief vir die streek wees as die…
Betrekkinge tussen die Verenigde Koninkryk en Israel het die laagste vlak in dekades bereik nadat die Britse buitelandse sake-minister, David Lammy, onderhandelinge oor 'n nuwe vrye handelstransaksie opgeskort het. Hy sê dat breër gesprekke oor 'n toekomstige bilaterale strategiese padkaart met Israel ook hersien word. Lammy het in die parlement…
ActionSA sê Suid-Afrika worstel met 'n immigrasiekrisis wat buite beheer raak. Lerato Ngobeni van die party sê die land het 'n grens vol gate, 'n binnelandse sake-departement wat ineenstort en 'n regering wat die politieke wil verloor het om op te tree. Sy sê ActionSA het lankal gewaarsku dat onbeheerde…
Betrekkinge tussen die Verenigde Koninkryk en Israel het die laagste vlak in dekades bereik nadat die Britse buitelandse sake-minister, David Lammy, onderhandelinge oor 'n nuwe vrye handelstransaksie opgeskort het. Hy sê dat breër gesprekke oor 'n toekomstige bilaterale strategiese padkaart met Israel ook hersien word. Lammy het in die parlement…
Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê Amajita se 1-0 oorwinning oor Marokko in Kaïro, Egipte, om hul eerste Afrikabeker-titel vir onder-20-spelers te verower, was 'n ongelooflike prestasie. Hy het afrigter Raymond Mdaka geprys vir sy langtermynwerk met die span en sê stabiele afrigting het 'n groot…
Die Erongo-polisie en Mondesa Youth Against Crime het ’n uitreikprogram in Swakopmund aangebied om gemeenskapslede in te lig oor buurtwagte, misdaadvoorkoming, reserviste en meer. Die geleentheid het ook gesprekke oor ontvoerings- en mensehandelkwessies gefasiliteer, met deelnemers wat groter ouerbetrokkenheid en meer polisiesigbaarheid geëis het. Kosmos 94.1 Nuus het met Senior…
Numsa sê hy neem met kommer kennis van mediaberigte dat Nissan planne het om van sy aanlegte, insluitend die in Suid-Afrika, te sluit as deel van 'n kostebesparingsplan. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle het geen formele kommunikasie of bevestiging ontvang nie en die inligting is slegs op mediaberigte…
Die 6de Afrika Biblioteek en Inligtingverenigings en -Instellings konferensie het in Windhoek begin. Ellen Namhila, pro-visekanselier van die Universiteit van Namibië, het by die amptelike opening gepraat en sê dit is 'n groot eer vir Namibië om die konferensie asook die 8ste Afrika-biblioteekberaad aan te bied. Sy het die belangrikheid…
Die Erongo-polisie en Mondesa Youth Against Crime het ’n uitreikprogram in Swakopmund aangebied om gemeenskapslede in te lig oor buurtwagte, misdaadvoorkoming, reserviste en meer. Die geleentheid het ook gesprekke oor ontvoerings- en mensehandelkwessies gefasiliteer, met deelnemers wat groter ouerbetrokkenheid en meer polisiesigbaarheid geëis het. Kosmos 94.1 Nuus het met Senior…
Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê Amajita se 1-0 oorwinning oor Marokko in Kaïro, Egipte, om hul eerste Afrikabeker-titel vir onder-20-spelers te verower, was 'n ongelooflike prestasie. Hy het afrigter Raymond Mdaka geprys vir sy langtermynwerk met die span en sê stabiele afrigting het 'n groot…
Vandag is Wêreld-byedag, wat jaarliks op 20 Mei gevier word. Bye en ander bestuiwers is noodsaaklik vir die gesondheid van ekosisteme en voedselsekuriteit. Hulle help om biodiversiteit te handhaaf en verseker die produksie van voedsame kos. Die dag se doel is om bewustheid te kweek oor die belangrikheid van bestuiwers,…
Tydens ’n sitting van die Nasionale Raad het die Swapo-LP Gerhard Shiimi sy teleurstelling uitgespreek oor die stand van landbou-verwerkingsprojekte onder die Namibia Industrial Development Agency, Nida. Hy het verwys na ’n verslag van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge en die Ekonomie ná oorsigbesoeke aan vyf streke. Shiimi wil…
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het samesprekings met Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa in Harare gevoer, as deel van haar besoek aan lande in die SAOG-streek. Sy het na die gesprek met die media gepraat en privaatsektor deelname aan ontwikkeling van die Trans-Kalari Korridor beklemtoon.
ActionSA het die omstrede Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, se verbanning uit Suid-Afrika verwelkom. Die pastoor wat verlede maand vrygespreek is op aanklagte insluitend verkragting en mensehandel, is ʼn ongewenste persoon verklaar. Hy mag vir vyf jaar nie na die land terugkeer nie. ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê die vyfjaar-verbanning…
Die statistikus-generaal Alex Shimuafeni het meer inligting gegee oor die huishoudelike inkomste en uitgawes opname wat tans aan die gang is. Respondente is soms huiwerig om deel te neem omdat die vrae redelik privaat is. Shimuafeni verduidelik.
Old Mutual Namibië het die 2025-uitgawe van sy Stoel- en Lessenaar-inisiatief van stapel gestuur. Rondom 1 miljoen Namibiese dollar is bewillig hiervoor. Skole kan van 15 tot 30 Mei aanlyn aansoek doen en twee skole per streek sal gekies word. Die hoof van bemarking en openbare betrekkinge by Old Mutual,…
20 May 8AM
1 min
560 – 580
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.