Taaltoffie

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings.
"Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Weekly Afrikaans South Africa Books · Language Learning Narrated by Afrikaanse skrywers en taalfoendi's
222 Episodes
220 – 222

Boekvoorlesing: Pieksel

Het jy vier minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Pieksel". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie…
20 Mar 2020 3 min

Boekvoorlesing: Die bruin tas

'Die bruin tas' word deur die skrywer, Jaco Jacobs voorgelees. Dit het in "101 Nagmerries" verskyn en is in samewerking met die skrywer en Lapa Uitgewers moontlik gemaak.
19 Mar 2020 3 min
220 – 222