OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,814 Episodes
1360 – 1380

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
8 Aug 2021 8AM 4 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die Rand hierdie week sterker getoon teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlammers is steeds baie skaars en dit het ‘n invloed op pryse wat hoog is. Hoenderpryse en varkvleispryse het intussen…
8 Aug 2021 8AM 4 min

PM gesels met Roux Cloete en ‘n biologiese kenner oor voordelige organismes.

Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die probleme van insekte soos aalwurms, die eiers van insekte en ander peste. Uitwissing van die sogenaamde “populasie” is belangrik. Hy noem ‘n paar biologiese produkte wat gekombineer kan word om hierdie probleme die hoof te bied.
8 Aug 2021 8AM 2 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die wisselkoerse tussen die Suid-Afrikaanse Rand en ander geldeenhede. Hy verduidelik ook die vergelyking van die sogenaamde “Big Mac-indeks” of -burger se vergelyking tussen byvoorbeeld Suid-Afrika en die VSA. Die waarde van die Rand is volgens hom tans onder-waardeer…
8 Aug 2021 7AM 3 min

Claude Moller se inspirasie vir die naweek.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
30 Jul 2021 6AM 4 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand weer baie verswak in die laaste week teenoor die Amerikaanse dollar. Die olieprys wat skerp gestyg het, gaan ook ‘n bepaalde invloed op insetkostes uitoefen. Stoorlammers is…
29 Jul 2021 5AM 4 min

PM berig oor stadshonde wat skape beskerm.

In ‘n studie wat wat in Suidoos-Queensland gedoen is, is bevind dat stadshonde wat ook energiek is, maar in klein agterplase aangehou word, opgelei kan word om te help in die beskerming en aankeer van skaaprasse. Eienaars van die honde word selfs opgelei om beter met hulle honde te kan…
29 Jul 2021 5AM 1 min

PM berig oor ‘n nuutgestigde Afrika-netwerk vir diereteling wat onlangs gestig is.

Die African Animal Breeding Network is onlangs bekendgestel om onder andere die genetiese verbetering van vee in Afrika te ondersteun. Dit sal ook ‘n volhoubare skakeling skep vir langtermyn betrokkenheid tussen verskeie rolspelers om die ontwikkeling en verspreiding hiervan in Afrika te bevorder. Dit is, volgens die rolspelers, noodsaaklik vir…
26 Jul 2021 3AM 1 min

Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
23 Jul 2021 2AM 4 min

In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor suksesvolle vleisproduksie.

Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor suksesvolle vleisproduksie en verduidelik ‘n paar stappe. Goeie lampersentasies moet gehandhaaf word. Wat beteken as ons praat van geld in…
22 Jul 2021 2AM 5 min

Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week weer baie verswak teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het oor die algemeen sywaarts beweeg. Stoorlammers is steeds baie skaars en dit…
22 Jul 2021 2AM 4 min
1360 – 1380