Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Samsung het onlangs unieke tegnologie ontwikkel wat vrywilligers in staat stel word om stropery van beskermde wild te help beskerm en hok te slaan. Virtuele monitering binne ‘n kamp van die Krugerwildtuin, kan nou met behulp van die tegnologie wildstropery bekamp en van die huidige veldwagters bystaan in hul taak…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag sekere risiko’s rondom die strukture van ‘n boerdery. Groenewald neem in ag die onsekere tye wat tans heers, hoofsaaklik as gevolg van die Covid-pandemie en vra die vraag hoe is strukture opgestel en wat is die implikasies?
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor goeie gewoontes en gebruike om suksesvol in jou boerdery te wees. Saunderson beveel aan dat landbouers goeie gewoontes aanleer om…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar, maar dat olie- en brandstofpryse skerp gestyg het. Stoorlammers is steeds baie skaars en dit het ‘n…
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het laasweek gepraat oor die bederfbaarheid van gesaaides en produkte. Vandag gesels hy oor biologiese oplossings vir poeierskurf en bruinskurf. Hy verduidelik waar en wanneer dit die meeste van die tyd voorkom en wat die biologiese oplossings daarvoor…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die skerp styging van die olieprys en daarmee saam die verswakking van die rand. Hy verduidelik die redes vir die verhoogde oliepryse en hoe dit landbouproduksie in Suid-Afrika raak. Die olieproduserende lande se verskille oor prys, het ‘n beduidende invloed…
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat in hierdie program gesels oor die regte en verpligtinge van motoriste by die instandhouding van paaie. Moolman behandel ook die regte van motoriste by slaggate. Verder verduidelik hy ook wanneer is plaaslike owerhede betrokke en wanneer is dit die nasionale department. Wanneer owerhede…
Owerhede in Botswana gaan voort met hul olifant-jagseisoen ondanks besware daaroor deur dierebewaringsorganisasies wereldwyd. Die Internasionale Unie vir Natuurbewaring lys Afrika se savanna-olifante as bedreig, maar Botswana beweer die olifantbevolking het in die laaste paar jaar gegroei, eerder as afgeneem. Die land huisves na raming meer as 130 000 olifante…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, verduidelik hoe “carbon credits” werk en die moontlike finansiele voordele vir die landbou. Landbou begin groen gaan en as jy as landbouer jou deel doen om byvoorbeeld koolstofdioksied te sekwesteer, kan persentasiegewys uitgewerk word wat jy die omgewing spaar en verdien jy…
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor hoe om foute wat in die verlede gemaak is, om te draai in geleenthede om meer suksesvol te wees. Saunderson…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die aangepaste inperkings en die invloed op die markte. Hy verwys ook na die drankbedryf wat weer swaar getref word, maar terselfdertyd verwelkom hy die inperking. Die bedryf verloor baie leiers, kundiges en produsente. Twee weke word gegun om te…
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag oor die nie-nakoming van hofbevele. Hy verduidelik ook wat minagting van die hof beteken en wat die gevolge daarvan is. Verder word verduidelik watter gesag het die howe in Suid-Afrika en wat is die afdwingingsgesag. ‘n Versuim om ‘n hofbevel na te kom, kan…
Die invoer van beesvleis in Suid-Afrika het ‘n drastiese daling van 9% getoon volgens syfers wat onlangs bekendgemaak is deur Agri Inspec. Daar is egter 37% meer skaapvleis in Desember verlede jaar ingevoer as die vorige jaar. Wat lewende skape aan betref, was daar ‘n afname van 30% in vergelyking…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Een van die mees algemene vrae wat deesdae gevra word deur veeprodusente is: “mieliekuilvoer, hoe kies jy die regte kultivar? Daar is verskillende kriteria wat toegepas word. Algemene kuilvoerdoeltreffendheid is ‘n belangrike aspek en moet toegepas word. Die beste keuses word kortliks behandel.
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die finansies van ‘n landbouer. Hy vra die vraag oor hoe boere hulself posisioneer met hul finansies. Produksie moet opwaarts…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week verswak teenoor die Amerikaanse dollar, meestal as gevolg van rentekoerse-verhogings in die VSA. Speenkalwers en lammers is tans baie skaars en dit hou…
23 Jun 2021 2AM
4 min
1340 – 1360
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.