Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week teenoor die dollar, in die sogenaamde verkeerde rigting beweeg het. Intussen het stoorlampryse sywaarts beweeg. Lam- en speenkalfpryse het gedaal, maar die vraag daarna is steeds hoog. Hoenderpryse het oor die algemeen gedaal…
Verskeie wenke hoe om plaasveiligheid op te skerp, is onlangs bekendgemaak deur dr Jane Buys van Vrystaat Landbou. Die wenke is riglyne wat oor ‘n tydperk opgestel is en ook terselfdertyd samewerking met die SAPD aanmoedig.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die jongste begrotingsrede van die Minister van Finansies, Minister Tito Mboweni. Volgens Mare is daar sekere positiewe aspekte soos die hulp vir Landbank en die aanstelling van ‘n groot aantal landbou-voorligters. Aksynsbelasting vir tabak- en alkoholprodukte plaas egter produsente onder meer…
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik die wetgewing en regsgeldigheid by grondeise teen landbougrond en hoe dit ‘n invloed uitoefen op koop- en verkooptransaksies. Hy gee ‘n uiteensetting van probleme wat kan intree by hierdie sogenaamde eise. Twee tipes eise bestaan en Moolman verduidelik elkeen. Die Wet op Herstel van…
Volgens Agri Orbit is daar ‘n effense groei in die vraag na vleis, hoofsaaklik as gevolg van die verwagte toename in bevolkingsgroei. Daar word ook berig oor Suid-Afrika se nuwe suiwelreus, Dairy Group, wat Suid-Afrikaanse suiwelprodusente se ervaring met Coega Dairy se kostedoeltreffendheid en kennis kombineer.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandag gesels hy oor ‘n interessante onderwerp, virtuele heinings vir…
‘n Nuut-ontwikkelde program is in Wes-Australie van stapel gestuur om die veeleisende beroep van skaapskeer te vrywaar van beserings en ongelukke en om risikos te verminder. Die oogmerk van die program is ook om werkretensie te verhoog. Terselfdertyd word uit New-Zeeland berig dat daar ‘n toenemende vraag vanaf plaaslike en…
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week teenoor die dollar versterk het. Intussen het stoorlampryse sywaarts beweeg. Lam- en speenkalfpryse het skerp gestyg, asook hoender en -gevriesde hoender se pryse. Varkpryse het egter gedaal en produsente is onder druk. Bok-…
Die IMF het in sy onlangse verslag ‘n positiewe vooruitsig voorspel met ‘n ekonomiese groei van 5% wat verwag word. Daar word ook voortgesette verandering in die manier waarop verbruikers koop en verbruik, voorsien. Intussen het ‘n veldtog ter ondersteuning van die rooivleisbedryf in Brittanje, 9,8 miljoen pond opgelewer. Die…
Danksy omgewingsbewaarders het die eens uitgedunde getalle van buffels langs die Zambesi, wonderbaarlik herstel. Getalle het geleidelik begin toegeneem na geweld in sekere lande. Danksy die herstel van die natuurlike orde, is ‘n toename van 3000% in alle spesies opgemerk. Intussen het African Foundation groot prysgeld uitgeloof om nuwe oplossings…
CRV het onlangs ‘n unieke teelwaarde bekendgestel. Hierdie teelwaarde sal die doelgerigte teling van koeie, wat voer meer doeltreffend in melk kan omskakel, moontlik maak. CRV meen ook dit is ‘n welkome toevoeging tot die bestaande teelwaardes. Intussen het die Internasionale Suiwelfederasie sy bulletin aangepas om veral die vervaardiging en…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandag gesels hy oor ‘n interessante onderwerp, batterye en brandstof.
Christo Spies is ‘n bekende sportsielkundige, predikant en berader wat sy Springbokkleure in atletiek verwerf het en met individue en sportspanne oor ‘n paar dekades gewerk het en groot sukses behaal het. Spies tree gereeld op by landbouverenigings, studiegroepe, konferensies en kongresse en spreek ook gereeld vrouegroepe en –organisasies toe…
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, noem dat graanpryse drasties gedaal het en hy gee die redes daarvoor. Die Suid-Afrikaanse rand se styging teenoor die dollar het ook ‘n belangrike invloed uitgeoefen op pryse. Stoorlammers se pryse het ook gestyg en streekpryse het opwaarts beweeg. Hoenderpryse bly…
Gawie van Heerden is ‘n bekende merino-teler van die plaas, Dombietersfontein in die Victoria-Wes distrik in die Noordkaap. Hy is deel van die Konsortium-Merinogroep en hy vertel van die opwinding wat die 82 ste veiling en boeredag voorafgaan. Die Konsortiumgroep is welbekend in die buiteland en die handelsnaam is veral…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die nuut aangekondigde minimumloon vir die landbousektor. Die 16%-verhoging het ‘n beduidende invloed op die sektor as geheel en landbouers begin ernstig besin oor die bekostigbaarheid daarvan.. Mare verduidelik dat meganisasie waarskrynlik makliker in die toekoms steun gaan kry . Arbeid…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor netwerk en besighede en…
11 Feb 2021 11PM
5 min
1480 – 1500
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.