Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
A new berry , Chilana berry, has taken South Africa’s berry production by storm and unofficially called the King of Superfruits. It is a wild super fruit and it looks similar to the blueberry that we are used to. It has positive effects and a lot of health benefits. The…
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, meen dat die rand gestyg het en dit plaas druk op produsente en kan selfs produkpryse laat styg vir verbruikers. Produsente is steeds in ‘n kuddebou fase.. Die huidige kuddebou-fase veroorsaak dat die vraag hierna effens gedaal het. Die gemiddelde prys in SA wat…
Ons berig oor ‘n studie wat bevind het dat geraasbesoedeling dierekommunikasie belemmer. Daar is ook nuus oor die eerste Dohne-Merino uit Suid-Afrika wat in Argentinie gebore is na die uitvoer van genetiese material uit Suid-Afrika.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die registrasie van vee-agente en die voordele wat dit vir die bedryf kan inhou. Volgens hom is dit belangrik om ook die waarde daarvan in die lig van oordraagbare siekte van vee, in te sien. Mare beskou dit ook as ‘n…
‘n Prominente suiwelmaatskappy, Dairy Management Inc. het Minecraft, ‘n gewilde videospeletjie, gebruik om suiwelprodukte en volhoubare melkproduksie onder jong verbruikers te help bevorder. Spelers kan ‘n melkplaas virtueel besoek om sekere inligting waar te neem. Ons berig ook oor ‘n tweeling kameelperde wat onlangs in die Oos-Kaap gebore is en…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor advies vir besproeiingsboere en…
Christo Spies is ‘n bekende sportsielkundige, predikant en berader wat sy Springbokkleure in atletiek verwerf het met individue en sportspanne oor ‘n paar dekades gewerk het en groot sukses behaal het. Spies tree gereeld op by landbouverenigings, studiegroepe, konferensies en kongresse en spreek ook gereeld vrouegroepe en –organisasies toe. Hy…
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, is van mening dat die graanpryse in die VSA drasties gestyg het. Hy noem dat oliepryse wat verhoog, gaan ‘n definitiewe invoed op Suid-Afrika se brandstofpryse uitoefen. Die gemiddelde prys in SA wat stoorlammers aan betref, het effens gedaal. Die huidige kuddebou-fase veroorsaak dat…
Stoettelers in Australie het weer groot sukses behaal na die heropbou van kuddes in groot dele van die land, na ‘n uitgerekte droogte. Brahman-bulle se pryse was egter buitengewoon hoog en rekordpryse is behaal. Nuus uit Singapoer is dat gekweekte vleis vir die eerste keer in die land goedgekeur is…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die bekostigbaarheid van voedsel in SA en die verbruikersaankope by verskillende groottes handelaars. Vergelykende syfers tussen stede, minimumlone ens. word ook as faktore wat ‘n invloed uitoefen, ondersoek. Volgens Mare is die verlaging van bekostigbaarheid van voedsel se redes, hoofsaaklik faktore…
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik die wetgewing en regsgeldigheid van koop-en verkoopsooreenkomste. Hy gee ‘n uiteensetting van probleme wat kan intree in die transaksies. Hy gee die voorbeeld van so ‘n transaksie wat skeefgeloop het as gevolg van ‘n verkoper wat insolvent verklaar is terwyl die kooptransaksie besig was…
In Dublin, Ierland is bekendgemaak dat die World Steak Challenge wat verlede jaar weens die Covid-19 pandemie afgelas is, vanjaar op 7 Julie sal plaasvind. Ons berig ook oor die bevindings van navorsers aan verskeie Amerikaanse universiteite en navorsingsorganisasies, wat studies gedoen het op beesrespiratoriese siekte (BRS) en die negatiewe…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor die aktiewe debat wat…
Louwrens Conradie is ‘n leierboer van die Suid-Vrystaat in die Edenburg-distrik waar hy met Dohne-merinos teel en boer. Conradie vertel van die huidige landboutoestande in die Suid-Vrystaat en gee sy mening oor hoekom hy op die spesifieke skaapras besluit het as sy hoofboerderyvertakking. Conradie wat as teler saam met ‘n…
Landbou-ekonoom, Prof Johan Willemse bied weer ‘n landboumark-vooruitsigte werkswinkel aan op 4 Februarie. Dit vind plaas in die vorm van ‘n webinar en van die sprekers wat optree, sluit in Theo Venter en Prof Jannie Rossouw. Venter, politieke analis van die NWU, gesels oor die politiese omgewing en hoe raak…
Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek oudergewoonte die jongste kommoditeitspryse. Die rand het redelik sterk gebly teenoor die dollar. Vleispryse het egter gekrimp. Skaapvleispryse het meer ondersteuning gekry. Goeie reenval en goeie weiding beteken weer kuddebou. Vleisvarkpryse het ook redelik konstant gebly. Wolpryse het…
n Veldtog is in Brittanje van stapel gestuur om die vleisbedryf ‘n hupstoot te gee. Die groei in inkomste wat danksy die veldtog gegenereer is, verteenwoordig die verkope van bykans 742 ton beesvleis. Ons berig ook oor ‘n nuwe McPlant-reeks vir McDonald’s. Hierdie reeks, wat alreeds vanjaar beskikbaar behoort te…
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee sy mening oor die onveranderde rentekoerse. Hy is van mening dat die rentekoers moet teen die groter prentjie van die ekonomie gesien word. Daar word voorspel dat rentekoerse dalk nog vir ‘n rukkie onveranderd sal bly. Moontlike verhogings sal waarskynlik…
26 Jan 2021 12AM
2 min
1500 – 1520
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.