Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, wat hoofsaaklik spesialiseer in grondsake, bespreek vandag die vraag: wat beteken dit om reg in eie hande te neem. Hy verduidelik wanneer is dit moontlik en verduidelik terselfdertyd ook dat die reg nie daar is om dit vir mense moeilik te maak nie, maar om die…
Volgens Dairy Global, het die Australiese maatskappy, Naturo, ‘n proses ontwikkel om vars melk vir 60 dae vars te hou. Die maatskappy verwag dat die melk alreeds in hierdie maand in supermarkte te koop aangebied sal word. In ander nuus van E-dairy News, het nuwe navorsing getoon dat Nieu-Seelandse suiwel,…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandag gesels hy verder oor die interessante en omstrede onderwerp,…
‘n Interessante studie deur die Universiteit van Pretoria, dui daarop dat die massa-vrektes van ongeveer 350 olifante in Botswana verlede jaar, toegeskryf kan word aan die omheinings van die diere. Volgens die studie was die beperking van varswaterbronne een van die grootste oorsake van die vrektes. Intussen, in ander nuus,…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die jongste speenkalfpryse. Die invloed van speenkalfpryse en die ooraanbod beteken dat pryse noodwendig moet val. Goeie reen in somerreengebiede het veroorsaak baie produsente dat kuddes gebou het en die aanteel van vee was ‘n groot faktor . Namibie se invloed…
Onwettige jag met honde is ‘n groot probleem in die landbousektor en daar word dikwels nie baie daaroor in die media berig nie. Produsente moet weet wat hulle te doen staan en ingelig wees of hulle onwettige jaghonde mag skiet en wanneer noodweer as verweer gebruik kan word. Verder is…
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandag gesels hy oor ‘n interessante en omstrede onderwerp, Bitcoin…
Die boek "Diseases and Parasites of Sheep and Goats in South Africa" beskryf die vernietigende uitwerking van absesse by skape en bokke, asook op die produsent se inkomste. Hierdie probleme kan egter reg bestuur word met die regte riglyne. In vandag se nuusinsetsel kyk ons na bestuurspraktyke en -protokolle wat…
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week teenoor die dollar, in die sogenaamde verkeerde rigting beweeg het. Intussen het stoorlampryse sywaarts beweeg. Lam- en speenkalfpryse het gedaal, maar die vraag daarna is steeds hoog. Hoenderpryse het oor die algemeen gedaal…
Verskeie wenke hoe om plaasveiligheid op te skerp, is onlangs bekendgemaak deur dr Jane Buys van Vrystaat Landbou. Die wenke is riglyne wat oor ‘n tydperk opgestel is en ook terselfdertyd samewerking met die SAPD aanmoedig.
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die jongste begrotingsrede van die Minister van Finansies, Minister Tito Mboweni. Volgens Mare is daar sekere positiewe aspekte soos die hulp vir Landbank en die aanstelling van ‘n groot aantal landbou-voorligters. Aksynsbelasting vir tabak- en alkoholprodukte plaas egter produsente onder meer…
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik die wetgewing en regsgeldigheid by grondeise teen landbougrond en hoe dit ‘n invloed uitoefen op koop- en verkooptransaksies. Hy gee ‘n uiteensetting van probleme wat kan intree by hierdie sogenaamde eise. Twee tipes eise bestaan en Moolman verduidelik elkeen. Die Wet op Herstel van…
Volgens Agri Orbit is daar ‘n effense groei in die vraag na vleis, hoofsaaklik as gevolg van die verwagte toename in bevolkingsgroei. Daar word ook berig oor Suid-Afrika se nuwe suiwelreus, Dairy Group, wat Suid-Afrikaanse suiwelprodusente se ervaring met Coega Dairy se kostedoeltreffendheid en kennis kombineer.
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandag gesels hy oor ‘n interessante onderwerp, virtuele heinings vir…
‘n Nuut-ontwikkelde program is in Wes-Australie van stapel gestuur om die veeleisende beroep van skaapskeer te vrywaar van beserings en ongelukke en om risikos te verminder. Die oogmerk van die program is ook om werkretensie te verhoog. Terselfdertyd word uit New-Zeeland berig dat daar ‘n toenemende vraag vanaf plaaslike en…
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week teenoor die dollar versterk het. Intussen het stoorlampryse sywaarts beweeg. Lam- en speenkalfpryse het skerp gestyg, asook hoender en -gevriesde hoender se pryse. Varkpryse het egter gedaal en produsente is onder druk. Bok-…
Die IMF het in sy onlangse verslag ‘n positiewe vooruitsig voorspel met ‘n ekonomiese groei van 5% wat verwag word. Daar word ook voortgesette verandering in die manier waarop verbruikers koop en verbruik, voorsien. Intussen het ‘n veldtog ter ondersteuning van die rooivleisbedryf in Brittanje, 9,8 miljoen pond opgelewer. Die…
24 Feb 2021 1AM
1 min
1520 – 1540
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.