Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die moeilike situasies waarmee mense veral gedurende die inperkingstydperk worstel. Volgens Moller is veral nugtere denke nou van groot belang.
Eksteen Brand, proses-tegnologie konsultant van Hydac in Johannesburg, gesels vandag verder in sy weeklikse praatjie oor besparing vir landouers by besproeiing. Vandag bespreek Brand outomatiese aanwendings van filters in boerdery. Brand verduidelik watter wenke kan help as ‘n landbouer filterkeuses behoort te maak. Prysoorwegings sal altyd belangrik wees, maar hy…
Lemons are among the most popular citrus fruit in the world. Today we discuss where citrus fruit originated and when citrus trees were planted for the first time in South Africa. Currently lime production in South Africa is very limited because other citrus crops are more profitable. Lemons can be…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat (UV), gesels vandag verder oor die sosiale media veldtog wat onlangs geloods is om boere met landbouprodukte en die verbruikers, direk met mekaar te verbind. Dit is ook ‘n poging om die sogenaamde middelman uit te sny. Hy verwys na die probleme…
Prof Elmarie Slabbert, Direkteur van die Toerisme Navorsingseenheid aan die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, verduidelik die impak wat die huidige inperkingsmaatreels het op die toerismebedryf. Sy gee ook ‘n oorsig van die wildbedryf wat groot skade berokken is, omdat veral oorsese en plaaslike jagters se reise en besoeke aan wildsplase…
According to Stockfarm from Plaasmedia, feed prices have increased substantially in recent years. According to experts, the possible reasons are fixed costs at feed mills which are influenced by factors such as load shedding and unforeseen power cuts. Raw materials and exchange rates also play a major part in higher…
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Eksteen Brand, proses-tegnologie konsultant, gesels vandag verder in sy weeklikse praatjie oor filters in die suiglyn wat vir pomp-beskerming gebruik kan word en wat ‘n goeie filterkwaliteit kan handhaaf. Dit sluit aan by die praatjie oor die suigfiltrasie wat moontlik is en boonop veilig is vir die pomp. As daar…
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, verwys na die toenemende druk wat die afgelope tyd tydens die inperkingstyd ontstaan het oor die dalende vraag na produkte. Van der Merwe verduidelik ook die kommer wat daar heers by varsproduktemarkte se agente oor die laer aankoopmodelle van…
Die nuusagentskap Dairy Global berig oor nuwe tegnologie in die Ierse suiwelbedryf wat koeie se gedrag en bewegings dophou. Die tegnologie wat vroeer vanjaar tot stand gekom het, kan koeie monitor en is veral gefokus op die bestuur van veevoer. Die tegnologie kan koeie se aktiwiteite tydens voerinname evalueer en…
Senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare, behandel vandag verder in sy weeklikse praatjie, die oproep in die sosiale media dat produsente en verbruikers nader aan mekaar moet beweeg en die sogenaamde middelman moet uitsny. Hy verduidelik die moontlike probleme wat kan ontstaan soos die gehalte waaraan eindprodukte…
Vandag behandel Hans-Jurie Moolman, bekende grondreg-kundige, die toegang tot regshowe en –sake tydens die grendeltydperk. Sake wat voorheen beperk was tot dringende sake, het intussen verander in Vlak 4 van inperking. Regsdienste is egter steeds in sekere omstandighede beperk. In die huidige Vlak 4-fase is daar steeds ‘n beperking op…
‘n Borderkollie van Engeland het onlangs die duurste skaaphond in die geskiedenis van die wereld geword toe dit vir bykans R400 000 aan ‘n boer in Oklahoma verkoop is. ‘n Skaapwagter uit Engeland wat skaaphonde teel en oplei, het verlede jaar ook ‘n rekordbedrag vir ‘n soortgelyke hond behaal toe…
Tjoepie Groenewald van Farmspace, ‘n sosiale media-kundige, gesels vandag oor die rol wat sosiale media speel by onder andere georganiseerde landboustrukture en meer nog by brandbestrydingsverenigings. Groenewald gee ‘n uiteensetting van die wet wat grondeienaars verplig om hul verantwoordelikheid rondom voorkomingsmaatreels na te kom en wat die wetlike implikasies vir…
In vandag se weergawe van Claude Moller se naweek-inspirasie, gee hy opbouende advies vir mense wat in hierdie moeilike en emosionele tye moet fokus op die regte dinge in die lewe. Landbouers, wat moet sorg vir kosvoorsiening en voedselsekuriteit, moet hard fokus om nie deur hulle emosies en negatiewe faktore…
In sy weeklikse praatjie oor proses-tegnologie, gesels Eksteen Brand vandag verder oor filtrasie en wat boere kan doen om besparing toe te pas. Vandag behandel hy suiglyn filtrasie. Dit is belangrik om daarop te let hoe om sogenaamde verstoppings skoon te kry. Veiligheid van suiglyne is nog ‘n belangrike aspek…
Twee internasionale universiteite het in ‘n opvolg studie oor rooivleis, die teendeel aangevoer oor studies van verlede jaar wat bewys het dat rooivleisinname nie gesondheidsgevare inhou nie. Volgens die nuwe studie is selfs net twee porsies rooivleis per week, gekoppel aan ‘n 3-7% groter risiko vir kardiovaskulere siektes. Intussen bemark…
Dr Johnny van der Merwe van die Noordwes Universiteit bespreek die jongste markpryse en hy reken die stabilisering van die Rand teenoor ander geldeenhede het ‘n afwaartse rol begin speel in pryse vir sekere produkte, veral in die graanbedryf. Die handelsoorlog tussen die VSA en China, veroorsaak ook druk op…
Die bekende landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Dr Frikkie Mare, verduidelik vandag die kosbesparingsimplikasies verbonde, wanneer die publiek die sogenaamde middelman wil uitsny en direk by die boer sy kosprodukte wil aankoop. Mare verwys dan na sosiale media-groepe wat hierdie sterk boodskap uitstuur om landbouers en verbruikers nader aan mekaar…
4 May 2020 11PM
2 min
1760 – 1780
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.