OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,762 Episodes
220 – 240

Landbousakevertroue-indeks

Pieter Möller berig oor die jongste landbou sakevertrouensindeks wat effens gestyg het.
29 Nov 2024 1AM 1 min

Afrika Varkpes

Pieter Möller berig oor Afrika Varkpes en die jongste oor die siekte.
21 Nov 2024 10PM 1 min

Stappe teen veediefstal

Pieter Möller deel belangrike stappe vir produsente om te doen om die skade van veediefstal te beperk.
19 Nov 2024 10PM 1 min

SA afvaardiging besoek Indonesië

‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging besoek tans Indonesië om nuwe uitvoergebiede te ondersoek. OFM Agri se Pieter Moller het met Dewald Olivier van RMIS gesels by verlede week se Voermol veeprodusent van die jaar toekennings…
18 Nov 2024 10PM 2 min

Voedselinflasie

Pieter Möller berig oor voedselinflasie in Suid-Afrika.
18 Nov 2024 10PM 1 min
220 – 240