OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,762 Episodes
240 – 260

Voermol Beesboer van die Jaar 2024

Pieter Möller het die Voermol veeboer van die Jaar geleentheid in Muldersdrift bygewoon. Rustin Shawe van Grassfield Beef buite Wakkerstroom was die Beesboer-wenner…
14 Nov 2024 10PM 1 min

Voermol Skaapboer van die Jaar 2024

Pieter Moller het die Voermol veeboer van die Jaar geleentheid in Muldersdrift bygewoon. Hy gesels met wenner in die skaap-afdeling Andries Marx van Sewefontein-boerder, wat boer met Dohne-Merino’s in die distrik Burgersdorp.
14 Nov 2024 10PM 1 min

Molatek konferensie in Namibië

Pieter Möller het verlede week die bekende landboumaatskapphy, Molatek, se konferensie in Namibië bygewoon en gesels met die maatskappy se Uitvoerende hoof.
10 Nov 2024 10PM 4 min

Nuwe Nasionale Plofstofwet

Pieter Möller doen verslag oor die nuwe Nasionale Plofstofwet wat pas vir kommentaar bekend gemaak is.
3 Nov 2024 10PM 2 min

Doktorale studies oor leeus

Pieter Moller berig oor 'n nagraadse student van Stellenbosch wat haar doktorale studies doen oor die bewaring van leeus.
30 Oct 2024 11PM 1 min

Noord-Vrystaat landboutoestande

Pieter Möller gesels met 'n leierboer in die Noord-Vrystaat oor die rol van georganiseerde landbou, asook die huidige landboutoestande.
23 Oct 2024 11PM 2 min

Boeredag en veiling hierdie Donderdag

Pieter Möller gesels met 'n leierboer uit die Noord-Kaap en voormalige president van Stamboek oor 'n boeredag en veiling eerskomende Donderdag.
21 Oct 2024 11PM 2 min
240 – 260