OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,829 Episodes
260 – 280

Rietgat boeredag

Pieter Möller gesels met 'n bekende landbouer van Noordwes provinsie, Rocco Botha, oor 'n baie gewilde, jaarlikse boeredag wat volgende week in Lichtenburg gehou word.
12 Feb 2025 10PM 2 min

Wolbemagtigingstrust

Pieter Möller berig oor 'n wolbemagtigingstrust wat onlangs gestig is tot voordeel van produsente in dié bedryf.
21 Jan 2025 12AM 1 min

Wol- en tekstielbedryf nuus

Pieter Möller berig oor die wol- en tekstielbedryf wat weer vroeg in die jaar in die nuus is met nuwe inisiatiewe.
19 Jan 2025 10PM 1 min
260 – 280