Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Pieter Moller gesels met 'n bekende meningsvormer in die landbousektor, Dr Hinner Koster, en hy vertel van sy werksaamhede in Afrika en die mentorskap wat hy bied aan die sektor.
Pieter Moller berig oor 'n samewerkingsooreenkoms tussen twee groot suiwel-entiteite, ten spyte van die jaarlikse afname van suiwelprodusente in Suid-Afrika.
Dr Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit en uitvoerende direkteur van AMT lewer die onlangse SAFEX-nuus en beskryf die vooruitsigte vir plaaslike pryse.
Prof Frikkie Maré, bekende landbou-ekonoom, gee 'n terugblik van die jaar se gebeure in die landbousektor op ekonomiese gebied.
18 Dec 2023 10PM
2 min
500 – 520
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.