Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Skole in landelike gemeenskappe is al hoe meer afhanklik van ekstra fondsinsamelingsprojekte om kop bo water te hou. Die President Steyn-skool in die Bainsvlei-area buite Bloemfontein is geen uitsondering nie en word ondersteun deur die omliggende boereverenigings en besighede. Volgende Woensdag en Donderdag word twee spesiale aande vir mans en…
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het weer gestyg hierdie week. Sojapryse het week-op-week gestyg. Die gunstige weer in die VSA, kan ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het ook weer gestyg hierdie week. Koringspotprys het gedaal, terwyl sorghumpryse…
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het verswak teenoor die dollar hierdie week. Beurtkrag is een van die belangrikste oorsake hiervan. Hierdie week het speenkalfpryse teen die verwagting in gedaal. Meer diere is egter in die mark. Stoorlammerpryse het effens gestyg…
Christo van der Rheede het Vrydag as Hoof Uitvoerende Direkteur van Agri SA uitgetree. Hy gesels oor hoogte- en laagtepunte in sy agt jaar in die posisie.
'n Daling in Merinowol-aanbod van tussen 20%-30% word voorspel as gevolg van die Australiese regering se verbintenis tot die uitfasering van lewendige skaap uitvoere.
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse en waardes van die graanmarkte teenoor verlede week, asook vooruitsigte vir die komende week.
Pieter Möller berig oor prestasies wat Suid-Afrikaanse skaapskeerders oorsee behaal het en onder die beste in die wêreld aangewys is.
8 Sep 2023 2AM
1 min
520 – 540
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.