OFM Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00
Daily English South Africa Education · Leisure
574 Episodes
532 – 552

#OFMKinderhoekie - PuppeTrix Kinderteater: Vlakvark verjaar

Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Vandag is daar nog 'n storie uit diereland...PuppeTrix kinderteater deel vandag 'n spesiale storie met die #OFMKinderhoekie span. Ons kuier weer in…
22 May 2020 2AM 5 min

#OFMKinderhoekie - Haastige haas en stadige skilpad

Anna Emm se verwerking van Haastige Haas en stadige Skilpad is 'n prettige uitbeelding van 'n klassieke storie. Luister gerus saam. Om meer uit te vind oor haar kinderstories, loer hier: https://www.annaemm.com/children-s-books Hierdie verwerking is van haar nuwe storie-CD, Vrolike Fabels.
21 May 2020 2AM 5 min

#OFMKidsCorner - My Hero is You: A story about the Coronavirus

In this special podcast, we are joined by heroic children from Mexico, Canada, South Africa, Kenya, Germany, Singapore and Australia to bring you an important story about the Coronovirus, called My Hero is You, written by Helen Patuck and developed by the Inter-Agency Standing Committee on Mental Health and Psychosocial…
19 May 2020 2AM 17 min

#OFMKinderhoekie - DrumAbility: Pensie die muis - Episode 3

Jaco Spies van Drumability kuier by ons in die #OFMKinderhoekie en gedurende storietyd ontmoet ons vir Pensie die muis. Om deel te neem aan hierdie episode het jy twee teelepels, ‘n papierbord, jou gunstelling kosblik met sy deksel en braaisout nodig – dan kan jy saam met Pensie die muis…
12 May 2020 1PM 4 min

#OFMKinderhoekie - Twee leeus vind liefde by Lionsrock

♥️ GIOVANNI & NORA ♥️ is deur FOUR PAWS gered en het 'n nuwe tuiste by Lionsrock gevind. Maar hulle het nie net 'n veilige huis nie maar hulle het ook liefde gevind. Luister hier na die internasionale liefdesverhaal wat ons harte bly maak.
12 May 2020 2AM 2 min

#OFMArtbeat - Theatre for young audiences

The Free State Arts Festival are hosting a number of online discussions regarding various aspects of the arts with a specific focus on surviving the Covid-19 pandemic. On the 13th of May 2020 you are invited to participate in the next panel discussion coordinated by Yvette Hardie, President of ASSITEJ…
10 May 2020 8AM 5 min

#OFMKinderhoekie - Fanie Viljoen - Monster Rugby

Skrywer Fanie Viljoen deel 'n uitreksel uit sy kinderboek Monster Rugby met ons. Ons vind uit of die nuwe ou op skool 'n monster is... Koop die boek hier: https://raru.co.za/books/4581260-monsterrugby-fanie-viljoen-paperback Lees meer oor Fanie Vijoen hier: www.fanieviljoen.co.za
10 May 2020 7AM 5 min

#OFMKinderhoekie - Koronavirus: 'n Boek vir kinders

Daar’s ’n nuwe woord wat jy dalk gehoor het. Miskien het jy mense daaroor hoor gesels, of dalk het jy dit op die nuus gehoor. Dié woord is die rede waarom jy nie skool toe gaan nie. Dit is die rede waarom jy nie so gereeld buitentoe kan gaan of…
6 May 2020 10AM 4 min

#OFMKinderhoekie - Drumability: Pensie die muis - Episode 2

Jaco Spies van Drumability kuier by ons in die #OFMKinderhoekie en gedurende storietyd ontmoet ons vir Pensie die muis. Om deel te neem aan hierdie episode het jy twee teelepels, ‘n papierbord, jou gunstelling kosblik met sy deksel en braaisout nodig – dan kan jy saam met Pensie die muis…
5 May 2020 1PM 4 min

#OFMKunsteklop - Feestefokus met die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief

Ek gesels met Cornelia Faasen – Hoof Uitvoerende Beampte van die Nasionale Afrikaanse Teater Inisiatief (Nati) oor hulle panneelgesprek Woensdag die 6de Mei 2020, 14:00 via Zoom oor hoe feeste aanlyn gaan lewe. Ook deel van die gesprek is Aardklop, Innibos, KKNK, The Festival Academy, Suidoosterfees, Vrystaat Kunstefees, die Nasionale…
4 May 2020 1PM 4 min

#OFMKinderhoekie - Lions Rock - Om 'n groot kat oppasser te wees

Ons kuier saam met 4 PAWS by Lions Rock net buite Bethlehem in die Vrystaat waar die twee tiere en 3 jakkalse wat gered is vanuit die Bloemfontein dieretuin hulle nuwe tuiste verken en geniet. Vandag vind ons uit wat dit alles behels om 'n kat-oppasser te wees by Lions…
4 May 2020 1PM 4 min

#OFMKunsteklop - Vrystaat Kunstefees se planne vir hul 'aanlyn' fees 2020

Ek gesels met Direkteur van die Vrystaat Kunstefees, Ricardo Peach oor wat hulle alles beplan om die jaar aanlyn aan te bied aangesien die fees in sy tradisionele formaat nie kan voortgaan nie weens die COVID-19 pandemie. Hy vertel van klassieke musiek aanlyn, 'n inry teater, 'n sokkie wat sosiale…
3 May 2020 4PM 3 min

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Ek hou van Brusselse spruitjies

#OFMKinderhoekie is hier om jou te help om die kleinspan besig te hou gedurende hierdie tyd van inperking. Skrywer Jaco Jacobs deel een van sy gediggies met ons uit sy jongste boek "Ek wil nou nie snaaks wees nie". Luister gerus hier. Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?…
3 May 2020 3PM 1 min

#CardioClub - Daily Healthy Habits - Part 3

We know that by doing something healthy every day, it becomes a habit and that over time contributes to a whole healthy life. Nutritionist Ria Karan shares her tips for creating a daily routine to establish a whole happy life. In part 3 she talks about the importance of eating…
3 May 2020 3PM 1 min

#OFMCardioClub - Daily Healthy Habits - Part 2

We know that by doing something healthy every day, it becomes a habit and that over time contributes to a whole healthy life. Nutritionist Ria Karan shares her tips for creating a daily routine to establish a whole happy life. In part 2 she talks about the importance of taking…
30 Apr 2020 1PM 2 min
532 – 552