OFM Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00
Daily English South Africa Education · Leisure
519 Episodes
320 – 340

Engel & Volkers 13 May 2022 interview

Engel & Völkers se bemarkingsbestuurder, Helandi Moolman, gesels met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor moontlike areas om 'n eiendom in Potchefstroom te koop.
11 May 2022 8AM 3 min

#OFMKunsteklop – Picture This

Picture This is terug en gee aan aspirant illustreeders die geleentheid om hul werke gepubliseer te kry. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Reon Erasmus oor wie almal kan inskryf en hoe.
4 May 2022 4AM 1 min

'n spesiale winter met Riviera op Vaal

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Hotelbestuurder, Daniel Tharrat by Riviera on Vaal oor wat hulle winterplanne is en hul nuwe specials’ wat hardloop vir die volgende 3 maande. Daniel deel ook meer oor wat Riviera on Vaal vir die somer beplan.
4 May 2022 2AM 2 min

#NationalHospiceWeek: Goldfields Hospice

National Hospice Week continues and we highlight the incredible work that hospices across our region do in order to serve individuals with life-threatening illnesses and those in need of palliative care.
3 May 2022 2AM 4 min

#NationalHospiceWeek: Hospice Bloemfontein - Deel 2

Dit is #NationalHospiceWeek waar Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens die kollig plaas op die hoogtepunte van die ongelooflike werk wat verskeie organisasies regoor ons streek doen om individue met lewensbedreigende siektes en diegene wat palliatiewe sorg benodig het te bedien.
2 May 2022 2AM 1 min

#NationalHospiceWeek: Hospice Bloemfontein - Deel 1

Dit is #NationalHospiceWeek waar Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens die kollig plaas op die hoogtepunte van die ongelooflike werk wat verskeie organisasies regoor ons streek doen om individue met lewensbedreigende siektes en diegene wat palliatiewe sorg benodig het te bedien.
2 May 2022 2AM 4 min

Hinterland SkouKoors promosies - onderhoud 2

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Lourens Brand, tak bestuurder by Hinterland in Curie Laan oor hulle nuwe SkouKoors promosies en oor hulle nuwe vars voorbereide kos afdeling en hulle nuwe toekomsplanne. Mid-Morning Magic was regstreeks vanaf Hinterland en Hinterland Fuels in Curielaan, Bloemfontein, op 27 April 2022.
28 Apr 2022 5AM 3 min

Hinterland se SkouKoors promosies - onderhoud 1

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Lourens Brand, tak bestuurder by Hinterland in Curielaan oor hulle nuwe SkouKoors promosies en watter pryse tydens hierdie promosies gewen kan word. Mid-Morning Magic was regstreeks vanaf Hinterland en Hinterland Fuels in Curielaan, Bloemfontein, op 27 April 2022.
28 Apr 2022 5AM 3 min

#OFMArtBeat – In Stranger Times

Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens chats with Nonto Msomi, Project Manager at the Art Bank of South Africa about the new exhibition titled “In stranger times” taking place at the Oliewenhuis Art Museum.
28 Apr 2022 2AM 3 min

Snotkop kom maak ʼn draai by Bloem Skou 2022

Die jaarlikse Bloemskou is terug met 'n propvol vermaaklikheidsprogram. Afrikaanse sanger en rapper, Snotkop is gereed om die verhoog op te betree op 28 April 2022, om 19:00 Snotkop in samewerking met OFM. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Snotkop oor wat hy in die mou het terwyl hy…
25 Apr 2022 3AM 3 min

Reach For A Dream Foundation #Slipperday2022

Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens talks to Kerry Donken Regional manager at the Reach For A Dream Foundation about the upcoming #Slipperday2022. The organizations biggest annual fundraiser in support of brave children who are fighting for their lives in hospitals, hospices and homes.
14 Apr 2022 5AM 3 min
320 – 340