
Musiekterapieweek: Hoe musiek en sielkunde by mekaar uit kom
Loading player...
Dit is wel-bekend dat musiek vir baie 'n gemoedswisselaar of ontsnapping van die werklikheid is en kan maklik iemand in n beter bui sit of opgewonde maak of selfs kalm en ontspanne maak.