Cape Pulpit / Kaapse Kansel GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
200 Episodes
40 – 60

Zantie Swanpoel - Die Wonders Van God

Sien ons nog Sy wonderwerke raak? Ons is mos almal so besig. Dis tyd om die wonder van God weer raak te sien. Ons is so gefokus op wat ons wil he, ons mis die wonder van tyd saam met ons Verlosser en om sy Koningkryk eerste te soek.
8 May 2024 10 min

Zantie Swanpoel - Help One Another

God calls us to be kind to others, to be a 'refresher of people' and to be a helper. Are we able to look past ourselves and be there for someone else?
1 May 2024 7 min

Zantie Swanpoel - God Verlang Na Jou

Verlang jy na 'n kind wat oorsee bly, of iemand wie jy moes afstaan aan die ewigheid? God het 'n groot verlange om met my en jou te wees, om met ons tyd te spandeer, en in Sy teenwoordigheid net stil te wees en saam te kuier. Kom ons wees…
10 Apr 2024 13 min

Zantie Swanpoel - Passover

This is a time to remember Jesus' sacrifice, but not to just stop there at His death. but to experience the joy of His resurrection and the yearning for His return. It all started with the Last Supper, and Zantie takes us on a journey to understand the symbolism of…
27 Mar 2024 12 min

Zantie - Wees 'n Goeie Vriend

Goeie vriende is 'n "blessing" uit die hand van God. Jesus is 'n Vriend wie ons moet leer om te waardeer, en dan moet ons ons ander vriende ook waardeur, want God is groot op verhoudings.
20 Mar 2024 5 min

Zantie Swanpoel - Is Jy Vol of Leeg?

Soms voel ons alleen in die wêreld. Ons het mekaar nodig. Die Here sien jou raak en hoor jou, selfs as die nie so voel nie. Laat die Here jou vol maak met dit wat saam maak.
6 Mar 2024 10 min

Zantie Swanpoel - Hoekom Moet Ek Bid?

As God alles weet, hoekom moet ek bid? Weet Hy nie al klaar wat ek nodig het nie? Daar moet meer wees, en Zantie help ons om dit te verstaan.
21 Feb 2024 12 min

Zantie Swanpoel - Die Ware Valentynsverhaal

Die Een wat jou die meeste liefhet, sê vandag vir jou: "Jys is my geliefde, en ek het my lewe vir jou gegee. Jy is kosbaar!" Mag jy vandag die ware Liefde voel
14 Feb 2024 15 min

Zantie Swanpoel - Heilige Nagmaal

God roep ons om dikwels nagmaal te neem. Ons wil sien hoe sy koningkryk kom, en ons is ambassadeurs van die koningkryk. Deur die Nagmaal kry ons krag en moed.
24 Jan 2024 11 min

Zantie Swanepoel - Terug Skool toe

Mammas huil en waneer die kinders terug gaan skool toe kan dit moeilik wees. Zantie deel iets spesiaal vir die wie 'n bietjie rou voel vandag. God sien jou raak!
17 Jan 2024 11 min
40 – 60