LEEF! - HOOGTEPUNTE

Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luisteraars. Ontdek die stories van onbaatsugtige individue wat 'n verskil maak in hul gemeenskappe en leer hoe hulle ander se lewens verbeter. Met 'n fokus op liggaam, siel en gees, bied hierdie hoogtepunte jou waardevolle insigte en hoop. Sluit by ons aan om die krag van gemeenskap en inspirasie te ervaar. Volg ons vir die jongste episodes en wees deel van die gesprek!
Occasionally Afrikaans South Africa Christianity
283 Episodes
200 – 220

LEEF! - Eljanne Lochner - Werk in die Midde Ooste

11.10.2021 - In LEEF gesels Liomee met Eljanne Lochner wie werk in die Midde Ooste. God het haar 'n groot hart en passie vir die mense daar gegee. Daar is 'n honger in die harte van mense en dis wonderlik om te kan hoop bring en sien hoe God harte…
11 Oct 2021 20 min

LEEF! - Milani Vosloo - LIGTER aanlyn geleentheid

20.09.2021 - Milanie Vosloo is ervare top-verkoper outeur, motiveringspreker en vir die afgelope 37 jaar die eienaar van ’n reklame-agentskap. Haar woorde van wysheid, bemoediging en inspirasie het al duisende vroue se lewens verander. Milanie kyk die lewe vierkantig in die oë maar kan dan met haar opregtheid, wysheid en…
20 Sep 2021 15 min

LEEF! - Leandi Cottle - Getuienis

13.09.2021 - Lewe na dood. Sy deel `n hartroerende getuienis wat haar vroeg in die huwelik `n weduwee gemaak het en hoe die Here haar lewe kom restoureer het.
13 Sep 2021 21 min

LEEF! - Jenni Kirby - Angry Love

30.08.2021 - Skrywer Jenni Kirby uit London gesels oor haar diep persoonlike biografie van haar lewe tydens die Apartheidsjare. In haar boek Angry Love is dit duidelik dat sy egter gekies het, om met liefde bo haat en verwyt te leef
30 Aug 2021 12 min

LEEF! - LiGter is ‘n gratis aanlyn tydskrifprogram.

23.08.2021 - LiGter is ‘n gratis aanlyn tydskrifprogram. Kom kyk saam, kuier saam en gesels saam op Saterdag, 30 Oktober. Dié digitale verskeidenheidsprogram gaan jou inspireer en vermaak. LiGter kan in die gemak van jou eie huis gekyk word, of saam met ’n groepie vriendinne by jou kerk, ’n skool…
23 Aug 2021 21 min
200 – 220