LEEF! - HOOGTEPUNTE

Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luisteraars. Ontdek die stories van onbaatsugtige individue wat 'n verskil maak in hul gemeenskappe en leer hoe hulle ander se lewens verbeter. Met 'n fokus op liggaam, siel en gees, bied hierdie hoogtepunte jou waardevolle insigte en hoop. Sluit by ons aan om die krag van gemeenskap en inspirasie te ervaar. Volg ons vir die jongste episodes en wees deel van die gesprek!
Occasionally Afrikaans South Africa Christianity
284 Episodes
220 – 240

LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Menopuase en die huwelik

09.08.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en die huwelik "Moodswings" of dan gemoed skommelinge en Menopouse is sinoniem. As dit binne die huwelik gebeur is dit 'n resep vir misverstande en konflik. Elke man moet weet wat met sy vrou gebeur sodat hy kan voorberei op skielike…
9 Aug 2021 12 min

LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en slapeloosheid

26.07.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en slapeloosheid Dit is baie belangrik dat vroue sowel as mans verstaan wat menopouse beteken, hoekom dit gebeur, wat om te verwag en wat om daaraan te doen. Menopouse beteken dat die vrou die einde van haar vrugbaarheid tydperk bereik het…
26 Jul 2021 9 min

LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Inleiding, Wat is Memopuase ?

19.07.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Inleiding, Wat is Memopuase ? Meeste vroue sê dat menopouse-simptome erger is as wat hulle verwag het. Tog erken vroue dat hulle nie 'n dokter geraadpleeg het nie, omdat hulle reken dat hul hormoon skommeling iets is wat hulle moet "verduur". Dit…
19 Jul 2021 10 min

LEEF! - Johan Kloppers & Izel Kruger - AF Traumaberading

05.07.2021 - Was jy of jou geliefdes die afgelope tyd geteister deur gewelds-misdaad? In Suid Afrika gaan talle mense gebuk onder trauma van een of ander aard. Die herstel proses vereis gesoute beraders wat spesifiek opgelei is in Trauma berading. Gewelds-misdaad het drasties toegeneem in SA en het trauma berading…
5 Jul 2021 31 min
220 – 240