
LEEF! - Eben Groenewald - Benzee is ’n nuwe Afrikaanse, opvoedkundige kinderprogram
Loading player...
23.08.2021 - Benzee is ’n nuwe Afrikaanse, opvoedkundige kinderprogram slegs beskikbaar op Youtube. Liome gesels met Eben Groenewald wat die karakter se rol vertolk. Benzee leer vir kinders goeie waardes, hoe om te speel en sommer net algemene kennis deur dit uit te beeld, in die vorm van pret en komedie.