Radio Pulpit Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Relationships
236 Episodes
120 – 140

Gee net wat jy het

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om net te gee wat jy het, God sal dit gebruik. (Rigters 15:16)
28 Sep 2022 4 min

Sagte Woorde

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om eerder genesing te bring met sagte woorde uit Spreuke 1:4
20 Sep 2022 4 min

Praat met Hom

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, moedig jou aan om met die Here te praat net soos Dawid in so veel Psalms.
14 Sep 2022 4 min

Hardloop die wedloop

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe verskillende mense die wedloop vreesloos kan hardloop uit Jes 40:31, 1 Kor 9:24, Fil 2:16 en Hebr 12:1
7 Sep 2022 4 min

Blydskap is jou beskutting

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe blydskap jou beskutting is uit Gal 5:22 mos.
31 Aug 2022 4 min

Verwyder die doring

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoekom en hoe mens die doring moet verwyder uit Paulus se ervaring in 2 Kor 12:9
24 Aug 2022 5 min

Vriendelikheid en vriendskap

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe vriendelikheid en vriendskap bydra tot jou lewe uit Gal 5:22 natuurlik.
17 Aug 2022 5 min

Hoekom het ons so min genade met onsself?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe moeilik dit is om genade met jouself te hé as jy nie eers van jouself hou nie. (Matt 22:39)
10 Aug 2022 4 min

Na wie luister jy in die put?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, raak prakties wanneer sy die vraag beantwoord: “Na wie luister jy in die put?" met Josef en Joh 3:17 as verwysing.
3 Aug 2022 4 min

Wat lê agter die oordeel?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer vra: “Wat lê agter die oordeel?" en verwys na Matt 7:1 - "MOENIE oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie."
26 Jul 2022 4 min

Wat gemaak met negatiewe emosies?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, raak prakties wanneer sy die vraag beantwoord: “Wat maak ek met negatiewe emosies?”
19 Jul 2022 5 min

Wil jy gelukkig wees?

Lynette Beer raak prakties wanneer sy die vraag beantwoord: "Wil jy gelukkig wees?"
13 Jul 2022 4 min

Karakter wat lei tot hoop

Lynette Beer vertel vandag van karakter wat lei tot hoop, en verwys na Josef en sy kleed probleem.
6 Jul 2022 5 min

Wat werklik saakmaak

Lynette Beer verduidelik hoedat mens mooi moet besin oor wat werklik saakmaak in hierdie lewe, sodat jy nie tyd mors op dit wat jou kosbare tyd steel nie. SPREUKE 14:12 AFR53 Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
21 Jun 2022 4 min

Hoe om tevrede te wees

Lynette Beer verduidelik hoedat tevredenheid verseker nie afhang van jou omstandighede nie, soos Paulus vir ons duidelik in Filippense 4:11 ten toonstel.
13 Jun 2022 5 min

Hoe weet jy dit is Sy stem?

Lynette Beer verduidelik hoe om te onderskei of dit wat hy hoor Sy stem is, en nie net joune of die duiwel nie. Sy gee 7 punte om te help.
8 Jun 2022 4 min

Barnabas se lewe van bemoediging

Lynette Beer verduidelik hoedat die Here in ons werk sodat Hy deur ons kan werk, soos Barnabas - 'n man van bemoediging.
31 May 2022 4 min

Kalmte gee outoriteit

Lynette Beer verduidelik hoe 'n kalmte, 'n stille vertroue in die Here, vir jou perspektief gee wat ander ook sal wil volg. (Fil 4:5-6)
18 May 2022 4 min

Wanneer die vyand aanval

Lynette Beer verduidelik aan die hand van onder andere Jesaja 59:19 hoe die Here op onverwagse maniere intree wanneer die vyand aanval.
11 May 2022 4 min
120 – 140