Radio Pulpit Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Relationships
236 Episodes
140 – 160

Om Sy stem te hoor

Lynette Beer praat prakties oor hoe om die Here se stem te hoor uit Joh 16:25
20 Apr 2022 5 min

Niemand is foutloos

Lynette Beer verduidelik hoedat die Here ons foute en al liefhet, maar nie ons foute liefhet nie. Sy verwys na Joh 14:6 en ook Es 34:16.
13 Apr 2022 5 min

Lynette Beer: Betoon genade

Lynette Beer verduidelik hoedat vryheid en vrede slegs die Here se manier gebeur, selfs al lyk Sy manier soveel meer onmoontlik. (Mat 5:44)
6 Apr 2022 5 min

Besluit om Hom te vertrou

Lynette Beer inspireer ons vandag om te besluit om God te vertrou aan die hand van Efésiërs 3:16-17.
23 Mar 2022 5 min

Lynette Beer - Reik uit na mense

Lynette Beer verwys na Spreuke 15:4 om jou aan te moedig om jou woorde en aksies te gebruik om na mense toe uit te reik. Hulle het dit so nodig.
16 Mar 2022 4 min

Is jy 'n verstandige?

Lynette Beer vra na aanleiding van Mattheus 7:24 - 27 of jy 'n verstandige is, al dan nie.
9 Mar 2022 4 min

Lynette Beer: Vredemakers

Lynette Beer haal Matt 5:9 aan om te gesels oor hoe belangrik dit vir 'n Christen is om 'n vredemaker te wees.
23 Feb 2022 5 min

Jou hele hart

Lynette Beer verwys na onder andere 2 Kron 25 om te wys dat ons die Here met ons hele hart moet liefhê en hoe.
9 Feb 2022 4 min

Vertrou God met die dood

Lynette Beer moedig ons aan om uit Johannes 14:1 - 8 om die Here se hand in die dood van 'n geliefde te verklaar.
2 Feb 2022 4 min

Die Rowwe Seisoen

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Matt 14 hoedat dit nie saak maak wie se skuld die storm is nie, die Here die een is wat jou veilig en sterker daardeur bring.
26 Jan 2022 4 min

Verander jy eers!

Lynette Beer verduidelik uit Jeremia 29:11 hoedat die Here goeie planne vir jou het, maar hoe jou eie houding dalk in die pad daarvan kan kom
12 Jan 2022 4 min

Kom asb daaroor

Lynette Beer gaan haal haar punt vandag in Romeine 8:28, om te verduidelik hoe ons nooit vorentoe sal kan beweeg, as ons weier om die verlede te laat gaan nie.
9 Dec 2021 5 min

Die klere wat jy aangee

Lynette Beer deel aan die hand van Eksodus 29 en Numerie 20, hoe belangrik die "klere" is wat jy aangee aan ander.
8 Dec 2021 4 min

Die Abigail in jou lewe

Lynette Beer verduidelik aan die hand van 1 Sam 25 hoedat Abigail David verhoed het om 'n verkeerde besluit te neem, en hoedat elkeen van ons so iemand in ons lewens nodig het.
1 Dec 2021 5 min

Kom uit jou hok uit

Lynette Beer verduidelik hoedat ons kies om agter selfopgelegte tralies te bly, selfs al is ons nuut en vry.
16 Nov 2021 5 min

Jou pêrels

Lynette Beer verduidelik Spreuke 27:17 se yster-slyp-yster waarheid, hoedat dit 'n irritasie vat om 'n pêrel, en jou pêrel ook, te vorm.
10 Nov 2021 4 min
140 – 160