Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
859 Episodes
840 – 859

Anoint my head with oil

Today Johann Els reads from Psalm 23. He explains what it means when we read "He anoints my head with oil".
2 Dec 2020 18 min

GRANATE VIR KERSFEES

Johann Els gesels vandag op die 1ste Desember oor die Granate en wat se die Woord oor grenate. Romeine 8:11. Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame…
30 Nov 2020 18 min

Vertrou jy nog op die Here?

Johann Els vra vandag die belangrike vraag, Vertrou jy nog op die Here? Spreuke 3:5-6 "Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop."
18 Nov 2020 22 min

Born Again to be Born Again

Johann Els teaches today that we must be born again if we want to see the Kingdom of God. John 3:3-6: Jesus replied, “Very truly I tell you, no one can see the kingdom of God unless they are born again” “How can someone be born when they are old?”…
17 Nov 2020 18 min

God se teenwoordigheid

Johann Els gesels vandag uit Exodus 33:15 oor die teenwoordigheid van God. Ons kan niks doen sonder die teenwoordigheid van God nie.
16 Nov 2020 22 min

U is my enigste hoop

Johann Els praat vandag oor wanneer ek stom en spraakloos by God kom kniel - U IS MY ENIGSTE HOOP Psalm 39
11 Nov 2020 20 min

God is able

Johann Els teaches that your God is able in all circumstances of life. 1 Timothy 4
10 Nov 2020 27 min

About new beginnings into a new season

"Don't dwell on the past. Forget the former things; do not dwell on the past." Isaiah 43:18 NIV. “Forget about what’s happened; don’t keep going over old history. Be alert, be present. I’m about to do something brand-new. It’s bursting out! Don’t you see it? There it is!” (Isaiah 43:18-19…
10 Nov 2020 18 min

Glo In God Se Sorg

Johann Els het drie belangrike punte wat hy deel vandag. Gee jou sorge oor aan God. Jy en ek kan die toekoms nie beheer nie. Glo in God se seen.
5 Nov 2020 18 min

Prayer in difficult situations

Johann Els discusses the topic of Prayer in difficult situations, as illustrated in Romans 8:26-30. In the last analysis the perfect prayer is simply "Father into Your hands I commend my spirit and life - Your will be done, not mine."
4 Nov 2020 22 min

Ons kan nie die toekoms beheer nie

Johann Els gesels oor die feit dat ons nie die toekoms kan beheer nie. God wil hê ons moet aan beweeg en ons moet die "bekende plek" agter ons los en trek na die "onbekende plek."
3 Nov 2020 19 min

What Does the Bible Say About Swearing?

Are you calling yourself a Christian but you have no problem to use foul language? Wynand looks at what the Word of God teaches about swearing.
23 Oct 2020 18 min

What is Normal for a Christian That Is Not Normal for Others?

With Janine van Niekerk - In a world where media, movies, music and social media etc. all clamour to redefine man's "normal" every day, shifting all boundaries and all perceptions of what is acceptable, right and wrong... Christians will be standing out more and more. Why? Because our "normal" is…
25 Sep 2020 23 min

God Is Not An Estranged Father

With Janine van Nieker - Our Daybreak message for today is that God is no estranged father, and how believing that lie has affected our perception of Who He is and whether we even want a relationship with Him.
18 Sep 2020 14 min

The path of life

We are living in extremely troubling times, but Johann Els has just the inspiration for you to set your feet on the road of hope
2 Aug 2020 20 min

Overcome with Joy

Nehemiah 8:10: "Do not grieve, for the joy of the Lord is your strength.”
29 Jul 2020 20 min

Hou jou fokus op God tydens COVID-19

Na soveel dae in isolasie, nuus van dood & probleme regoor die wêreld - waar is jou fokus? Is dit 'n fokus wat nie verder kan kyk as die Coronavirus nie? 'n Fokus wat vergeet wie God is? Johann Els bemoedig ons om te herfokus op God se onbreekbare liefde…
21 Apr 2020 22 min

As die wêreld om val

Aan die kruis het Jesus gevra; "My God, my God, waarom het U my verlaat?" n' Kreet wat tans oor die wêreld weergalm. Wat maak 'n ou mens, wat angsbevange is, en nie weet of die Coronavirus hom/haar ook gaan tref nie? Wat maak 'n man wat langs 'n oop…
8 Apr 2020 22 min
840 – 859