Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
915 Episodes
860 – 880

Mag die HERE julle seën en julle beskerm

Numeri 6:24-26 Mag die HERE julle seën en julle beskerm – יְבָרֶכְךָ יהוה, וְיִשְׁמְרֶךָ Mag die HERE Sy aangesig oor julle laat skyn en julle genadig wees – יָאֵר יהוה פָּנָיו אֵלֶיךָ, וִיחֻנֶּךָּ Mag die HERE Sy aangesig na julle ophef en julle vrede gee – יִשָּׂא יהוה פָּנָיו אֵלֶיךָ,…
24 Feb 2021 18 min

Hardloop soos ’n atleet met sy oë gevestig op sy Here Jesus

Hebreërs 12:1-3 DAAROM dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die…
22 Feb 2021 22 min

Mark 8:28 But who do you say that I AM ?

Do you know this Jesus on a personal basis and why do you say that? Who would you say that HE is in your life and can others see the fruit of His presence in your life. Have you truly been born again ?
22 Feb 2021 18 min

Waag om radikaal met JESUS te wees

Romeine 12:02 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
17 Feb 2021 16 min

When all you have is faith like a mustard seed

He replied, “Because you have so little faith. Truly I tell you, if you have faith as small as a mustard seed, you can say to this mountain, ‘Move from here to there,’ and it will move. Nothing will be impossible for you.” Matthew 17:20
16 Feb 2021 18 min

GOD is still the God of miracles

David in Psalms 103 cry out to a miracle working God in desperation as he is in desperate need of God's intervention. this morning we asking our listeners what miracles they trusting GOD for…
16 Feb 2021 21 min

Vrygemaak deur Jesus om voluit te lewe

Romeine 8:1-2 Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.
9 Feb 2021 22 min

Wat n Vriend het ons in Jesus

Johannes 15:12-17 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel. Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want 'n ondergeskikte…
3 Feb 2021 18 min

Peace for a Troubled Heart

Johann Els is speaking today about peace for a troubled heart and the process of getting to that point.
2 Feb 2021 18 min

Vind jou vreugde in die Here

Johann Els lees vandag uit Psalm 37:4-5 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.
1 Feb 2021 18 min

What do you mean when you say you believe?

We look at the scriptures to the life of Simon the sorcerer who believed in the miracles of the disciples, was baptized and the offered them money to have the power of the Holy so he could perform miracles as well …
1 Feb 2021 21 min

Ek kan

Toe sê hy vir my: “Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige.”
27 Jan 2021 18 min

Thankfulness

1 Thessalonians 5:16-18 Rejoice always, pray continually, give thanks in all circumstances; for this is God’s will for you in Christ Jesus.
26 Jan 2021 18 min
860 – 880