Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,879 Episodes
1060 – 1080

Cathy Zamouzadiris - World Underwater Hockey Championships

Johann Els is speaking to Cathy Zamouzadiris about her love for Jesus and as well as her involvement in SA Underwater Hockey, and the teams that are going to take part in the 21st World Underwater Hockey Championships in Australia next week.
14 Jun 2023 10AM 16 min

Huweliksfokus: Om die lewe te geniet is 'n keuse

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Om die lewe te geniet is ‘n keuse.”
14 Jun 2023 10AM 4 min

Dr Johan Beukes - Die Anderkant van Sukses

Johann Els gesels met Dr Johan Beukes oor sy Splinternuwe aanlyn-reeks, Die Anderkant van Sukses, wat diep delf in die harte en psige van invloedrykes in Suid-Afrika.
13 Jun 2023 10AM 17 min

Ps Japie Venter: Jy het grenslyne

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Jy het grenslyne” uit EFESIËRS 3:20 NLV "Hy moet geprys word – Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra…
13 Jun 2023 10AM 5 min

Ds Gerhard Lindeque van die Bybelgenootskap

Johann Els gesels met Ds Gerhard Lindeque, Streeksverhoudingsbestuurder by die Bybelgenootskap oor die 90ste herdenking van die 33’vertaling van die Afrikaanse Bybel.
8 Jun 2023 10AM 16 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
7 Jun 2023 11AM 5 min

Retief Burger - Net een Naam

Johann Els gesels met Retief Burger oor sy nuwe enkelsnit “Net Een Naam” en sy komende drie maande sabatstyd.
6 Jun 2023 10AM 15 min

Ps Japie Venter: Niks is vir ons onmoontlik nie

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wanneer niks onmoontlik is nie.” Uit Gen 11 “Nou kyk,” sê Hy, “as hulle, omdat hulle een taal praat, reeds aan die begin sulke dinge kan regkry, dink net wat sal hulle…
6 Jun 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: Eddie se naderstaan

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Eddie se naderstaan” uit Johannes 5:19 NLV
1 Jun 2023 11AM 4 min

Cindy van Wyk - "Deur My Oë"

Johann Els gesels met Cindy van Wyk, die skrywer en regisseur van “Deur My Oë” wat net vir een vertoning in die George Teater opgevoer word.
1 Jun 2023 10AM 16 min

Gateway News 31 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
31 May 2023 11AM 7 min

Riekert Botha: Openbaring Ontsluit

Dan gesels Charles van Onselen met Riekert Botha oor sy nuwe boek: Openbaring Ontsluit wat ons op Radiokansel se E-Commerce platvorm beskikbaar stel.
31 May 2023 10AM 20 min

Huweliksfokus: Sê jy's jammer

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Sê jy’s jammer!”
31 May 2023 10AM 4 min

Caroline Pitout

Dan gesels ons met Caroline Pitout oor die betekenisvolle uitreik wat hulle gehad het in die Duku area.
30 May 2023 10AM 11 min

Ps Japie Venter: Soos grassade

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Soos grassade” uit Ps 103:13,15 "Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor hulle wat Hom dien. Die mens se lewensduur is soos gras, soos veldblomme…
30 May 2023 10AM 3 min
1060 – 1080